# Retired Ekurhuleni Metro Police deputy chief Revo Spies says blue lights in private hands are dangerous, as criminals can impersonate police. Testifying at the Madlanga commission in Pretoria, Spies revealed that News24 exposed vehicles linked to businessman Vusimuzi “Cat” Matlala, illegally registered as EMPD cars. He warns that blue lights put both police and […]
# Die Wes-Kaap het die Mount David Natuurreservaat as ‘n agthonderd-hektaar-reservaat vir bedreigde ekosisteme en bedreigde spesies verklaar. Die reservaat, naby Hermanus in die Overberg, was voorheen bekend as Diepgat en is oor 17 jaar deur Antony van Hoogstraten herbou, met landbougrond wat in vleilande en ongerepte fynbos omskep is. Luk Folb van CapeNature sê […]
# Die afgetrede adjunkhoof van die Ekurhuleni Metropolisie, Revo Spies, sê blou ligte in privaat hande is gevaarlik, want misdadigers kan hulle as polisie voordoen. Spies het voor die Madlanga-kommissie in Pretoria verwys na News24-berigte dat voertuie, wat met sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala verbind word, onwettig as EMPD-motors geregistreer is. Hy waarsku dat blou ligte […]
# Die veroordeelde moordenaar Zaheera Boomgaard is ‘n lewenslange vonnis opgelê in die Hooggeregshof in Pretoria. Sy is vroeër skuldig bevind aan die moorde op die Britse burger Jamnandas Nathvani en haar vriendin, Lynette Mustapha, naby Vereeniging in 2020. Boomgaard is onskuldig bevind aan ‘n derde moord waarby John Naisby betrokke is. Hy word reeds […]
# Convicted murderer Zaheera Boomgaard has been sentenced to life imprisonment by the High Court in Pretoria. She was earlier convicted for the murders of British national Jamnandas Nathvani and her friend, Lynette Mustapha, near Vereeniging in 2020. Boomgaard was acquitted of a third murder charge involving John Naisby, who is still missing since 2012. […]
# Die politieke ontleder Dirk Kotzé sê die beslaglegging op die geskorste minister van Polisie, Senzo Mchunu, se elektroniese toestelle dui daarop dat ondersoekprosesse begin versnel. Die KwaZulu-Natalse taakspan vir politieke moorde het vanoggend vyf toestelle by Mchunu se huis in Pretoria afgeneem te midde van ‘n ondersoek na beweerde politieke inmenging en korrupsie in […]
# Die Gautengse Onderwysdepartement sê ‘n ondersoek is aan die gang nadat die onderhoof van die Dinoto Technical Secondary School in Daveyton, Ekurhuleni, op pad skool toe geskiet is. Die gewonde onderwyser is na ‘n nabygeleë hospitaal gehaas vir behandeling. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, het die aanval veroordeel en gevra dat die skuldiges […]
# The Gauteng Education Department says an investigation is underway after the deputy principal of Dinoto Technical Secondary School in Daveyton, Ekurhuleni, was shot this morning while entering the school. The wounded teacher was rushed to a nearby hospital for treatment. The department’s spokesperson, Steve Mabona, condemned the attack and called for those responsible to […]
# Political analyst Dirk Kotzé says the confiscation of suspended Police minister Senzo Mchunu’s devices indicates investigative processes are gaining momentum. The KwaZulu-Natal political killings task team seized five devices from Mchunu’s Pretoria home this morning amid a probe into alleged political interference and corruption in the justice system. Kotzé told Newzroom Afrika time will […]