# Die ActionSA-leier Herman Mashaba het die televisie-aanbieder Xolani Khumalo as die party se Ekurhuleni-burgemeesterskandidaat vir die 2026-plaaslike regeringsverkiesing aangekondig. Mashaba het in Thembisa gesê dat Ekurhuleni deur korrupte politici verraai is. Hy het Khumalo beskryf as ‘n volksleier wat korrupsie sal beveg, waardigheid sal herstel en Ekurhuleni die nuwe begin sal gee wat die […]
# ActionSA leader Herman Mashaba has announced television host Xolani Khumalo as the party’s Ekurhuleni mayoral candidate for the 2026 Local Government Elections. Speaking in Thembisa, Mashaba said Ekurhuleni has been betrayed by corrupt politicians. He described Khumalo as a people’s leader who will fight corruption, restore dignity, giving Ekurhuleni the fresh start it deserves:
# Die ANC het van vandag tot Maandag ‘n spesiale vergadering van sy nasionale uitvoerende komitee belê by die Birchwood Hotel in Johannesburg. Die NUK sal oor die ekonomie, regering en dienslewering beraadslaag, en riglyne vir die komende plaaslike regeringsverkiesing finaliseer. Die ANC-sekretaris-generaal Fikile Mbalula sê die party beoog om sy status te herbou deur […]
# The ANC is convening a special meeting of its National Executive Committee from today until Monday at the Birchwood Hotel in Johannesburg. The NEC will deliberate on the economy, governance, and service delivery, and finalise guidelines for the upcoming local government elections. ANC secretary-general Fikile Mbalula says the party aims to rebuild its fortunes […]
# ActionSA sal vandag die party se burgemeesterskandidaat vir die Stad Ekurhuleni, Gauteng, bekend maak vir die 2026 plaaslike regeringsverkiesing. In ‘n onlangse besoek aan die stad het leier Herman Mashaba kommer uitgespreek oor misdaad, korrupsie en die mislukte basiese dienste. Hy sê die kandidaat sal wetteloosheid aanpak en dienste herstel. Hy het beklemtoon dat […]
# ActionSA will reveal the party’s mayoral candidate for the City of Ekurhuleni, Gauteng, today, ahead of the 2026 local government elections. In a recent visit to the city, leader Herman Mashaba highlighted concerns over crime, corruption, and failing basic services. He said the candidate will tackle lawlessness and restore services. He emphasised that Ekurhuleni […]
# Die premier van KwaZulu-Natal, Thami Ntuli het kommer uitgespreek oor byna sewe-miljoen-rand wat in die departmente van Vervoer en Openbare Werke op korrupsie-ondersoeke bestee word. Ntuli vra vir bystand van die Spesiale Ondersoekeenheid om korrupsie-aantygings in verskeie departemente te ondersoek. Hy het planne aangekondig om die hoof van die Departement van Vervoer, Siboniso Mbhele, […]
# KwaZulu-Natal Premier Thami Ntuli has expressed concern over the nearly seven-million-rand spent on ongoing corruption investigations in the Departments of Transport and Public Works. Ntuli has sought the Special Investigating Unit’s assistance to probe other corruption allegations in various departments. He announced plans to suspend Transport Head Of Department, Siboniso Mbhele, over a 672-million-rand […]
# Mining Affected Communities United in Action sê die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie se ondersoek na kleinmynbou en die Stilfontein-krisis loop gevaar om die staat te beskerm eerder as om geregtigheid te laat geskied. Die organisasie het jare se vertragings, die ignorering van aanbevelings en die uitsluiting van slagoffers en reddingswerkers gekritiseer. Mpho Nkwana van die organisasie […]