# Drie Kameroense burgers het in die Landdroshof in Pretoria verskyn vir die bestuur van ‘n sindikaat wat na bewering geld vervals. Die saak is tot 10 Julie uitgestel vir ‘n borgtogverhoor. Die drie is in Elarduspark in hegtenis geneem nadat die polisie hulle vasgetrek het terwyl hulle vals Suid-Afrikaanse note en Amerikaanse dollars druk. […]
# Three Cameroonian nationals have appeared in the Pretoria Magistrate’s Court for allegedly running a counterfeit money syndicate. The case has been postponed to 10 July for a bail hearing. The trio were arrested in Elarduspark after police discovered them printing fake South African notes and US dollars. National Prosecuting Authority regional spokesperson Lumka Mahanjana […]
# Die voorsitter van die Portefeuljekomitee vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Zweli Mkhize vra vir addisionele beskerming vir beamptes wat sensitiewe ondersoeke behartig. Mkhize het aan Newzroom Afrika gesê die owerhede moet amptenare wat sensitiewe sake ondersoek, beskerm teen dreigemente en geteikende aanvalle. Dit volg op die moord van ‘n senior ouditeur van die […]
# Cooperative Governance and Traditional Affairs Portfolio Committee chairperson, Zweli Mkhize, has called for extra protection for officials handling risky investigations. Mkhize told Newzroom Afrika that the criminal justice authorities must shield officials probing sensitive cases from threats and targeted attacks. This follows the murder of City of Ekurhuleni senior auditor Mpho Mafole. He emphasised […]
# Die Gemeenskapsveiligheidskomitee van die Gautengse Provinsiale Wetgewer sal met belanghebbendes in Fochville, Wes-Rand, vergader om polisie-nakoming van die Wet op Huishoudelike Geweld te bepaal. Dit vorm deel van ‘n toesigstudie wat ingrypingsprogramme, ingewortelde uitdagings en slagofferondersteuning ondersoek. Die Komitee sal ook die Fochville-polisiestasie besoek om opgeleide personeel en rapporteringstelsels te evalueer sowel as kyk […]
# The Gauteng Provincial Legislature’s Community Safety Committee will host a stakeholder engagement session in Fochville, West Rand, to assess police compliance with the Domestic Violence Act. The session forms part of an oversight study examining intervention programmes, systemic challenges, and victim support. The Committee will also visit the Fochville Police Station to evaluate protection […]
# Voormalige adjunkpresident David ‘DD’ Mabuza is op die ouderdom van 64 in ‘n hospitaal in Sandton, Gauteng oorlede. Die ANC het diep berou oor sy dood uitgespreek. Die party se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, het hom beskryf as ‘n toegewyde leier wat die inwoners van Suid-Afrika met nederigheid en toewyding gedien het. Mbalula het sy […]
# Bykans tien mense is vandag dood in skietvoorvalle in Mitchells Plain. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP Smith het bevestig dat 60 wetstoepassingsbeamptes na die skietery ontplooi is om die polisie by te staan. Smith sê owerhede is besig om kalmte te herstel en pogings is onderweg om verdagtes te indentifiseer. Inwoners met […]
# Former deputy president David ‘DD’ Mabuza has passed away at the age of 64 in a Sandton hospital in Gauteng. The ANC has expressed deep sorrow at his death. The party’s secretary-general, Fikile Mbalula, described him as a committed leader who served the people of South Africa with humility and dedication. Mbalula extended condolences […]