# Die Stad Tshwane het 98-persent van sy inkomsteteikens vir 2024/25 behaal, deur die invordering van 40,5-miljaard-rand van ‘n 41,3-miljard-rand teiken. In ‘n verklaring het adjunkburgemeester en burgemeesterskomiteelid vir Finansies, Eugene Modise, gesê Junie was ‘n rekordmaand, met 106-persent van die maandelikse teiken wat bereik is. Die Stad koppel die sukses aan sy Aansporings- en […]
# AfriForum sê die Grondwet en wetgewing maak dit duidelik dat die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie nie die mag het om wetlik bindende besluite te neem nie. Die burgerregte-organisasie het by die saak aangesluit om die kommissie se gesag uit te daag. Ernst van Zyl van AfriForum sê die Appèlhof in Bloemfontein het verlede jaar beslis dat […]
# Die Wits School of Education het sy tweede jaarlikse geleentheid aangebied ter viering van vroue in die akademie. Navorsers, studente en personeel wie ten spyte van strukturele uitdagings hindernisse uit die weg geruim het, is vereer. Professor Juliet Perumal het die geleentheid gelei, met wenners soos Professor Eunice Nyamupangedengu, Dr. Madira Thetso, Dr. Ntsoaki […]
# The City of Tshwane has achieved 98-percent of its 2024/25 revenue target, collecting 40.5-billion-rand out of 41.3-billion-rand. In a statement, deputy mayor of Tshwane and mayoral committee member for Finance, Eugene Modise, says June marked a record-breaking month, with 106-percent of the monthly goal reached. The City credits the success to its Incentive and […]
# ActionSA vra die regering en die Ministerie van Polisie om die land se fluitjieblasers te beskerm. Die party sê dit kom na die moord op die hoof van Korporatiewe en Forensiese Ondersoeke in die Stad Ekurhuleni, Mpho Mafole wat in Kemptonpark doodgeskiet is. Michael Basch van ActionSA sê die moord is die tweede noodlottige aanval […]
# Die Wes-Kaapse LUR vir Polisietoesig en Gemeenskapsveiligheid, Anroux Marais, het die graduering en aanstelling van 20 nuwe vredesbeamptes in die Bergrivier-munisipaliteit verwelkom. Die beamptes het geakkrediteerde opleiding deur die Stad Kaapstad se Openbare Opleidingskollege voltooi en as vredesbeamptes en verkeersbeamptes gekwalifiseer. Marais het hulle aangespoor om vertroue en veiliger gemeenskappe te bou, terwyl hulle […]
# ‘n Graad 10 leerder van KwaZulu-Natal, Duncan van Niekerk, slaan nie net kishoue met sy toer van vyf tennistoernooie nie, maar help om bewustheid van die stryd teen geslagsgeweld te bevorder en om geld in te samel. Duncan speel van 8 tot 13 Julie vir Angels’ Care, ‘n welwillendheidsorganisasie van Howick wat oorlewendes van […]
# The DA is calling for an investigation into the alleged intimidation of City of Johannesburg officials who questioned the legality of mayor Dada Morero’s so-called bomb squad. The party says officials are being pressured to follow instructions from this unapproved structure, which it claims has no legal standing. The DA’s Belinda Kayser-Echeozonjoku demands clarity […]
# Die DA in Gauteng sê die meeste ongevalle-pasiënte sal waarskynlik meer as vier uur wag voordat hulle gehelp word by die Chris Hani Baragwanath-hospitaal in Soweto. Jack Bloom van die DA sê volgens ‘n skriftelike antwoord op die party se vrae in die provinsiale wetgewer word Vlak Een-traumapasiënte met aankoms gesien, maar vir Vlak […]