# The DA in the Free State says it will continue to put pressure on the Setsoto Municipality to repair the Marquard Wastewater Treatment Works leaking sewer transport pipeline. The party’s Jose Coetzee says that despite repeated oversight findings and public complaints, the municipality has failed to act, leaving residents exposed to health hazards and […]
# UBIZO, a film by University of Cape Town medical student, Nandipha Zinhle Mthethwa, will have its premier screening at Ster-Kinekor at the Victoria & Alfred Waterfront in Cape Town on Sunday. Inspired by personal experiences of loss and ancestral wisdom, the filmmakers blended movement, music, and experimental visuals to bridge Western medicine and spiritual […]
# The South African Weather Service has issued a Yellow Level 2 warning for severe thunderstorms and heavy rainfall in most parts of Johannesburg and Tshwane from 2pm this afternoon until 10pm this evening. This is caused by a cut-off low-pressure system. The City of Tshwane Emergency Services Department’s Nana Radebe-Kgiba says a 60-percent chance […]
# Die Vryheidsfront Plus beskuldig die Stad Ekurhuleni daarvan dat hulle weier om aanspreeklikheid te aanvaar vir die instandhouding van die sentrums vir bejaardebehuisingsentrums in sy besit. Die party het verlede week ‘n oorsigbesoek aan die Andries Scribante Haven in Casonstraat, Boksburg, gebring om te bepaal of die metro enige instandhouding gedoen het sedert die […]
# The Freedom Front Plus is accusing the Ekurhuleni Municipality of refusing to take responsibility for maintaining the elderly housing centres it owns. Last week, the party conducted an oversight visit to the Andries Scribante Haven in Cason Street, Boksburg, to investigate whether the metro had done any maintenance since the party’s request for urgent […]
# Die Stad Kaapstad se Ontspannings- en Parkedepartement sê hulle verskerp hul pogings om strande veilig en verwelkomend te hou voor die besige somerseisoen. ‘n Strandskoonmaak-aksie is verlede week by Maiden’s Cove uitgevoer, ‘n kusoord tussen die Blouvlagstrande van Clifton se Vierde Strand en Kampsbaai. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Francine Higham, sê Kaapstad […]
# Owerhede in die Wes-Kaap sê die Hugenote-tonnel op die N1 in die Boland bly gesluit. Dit volg nadat ‘n bus Vrydagnag in die tonnel aan die brand geraak en beduidende skade aan die infrastruktuur veroorsaak het. Duisende reisigers wat dié roete gereeld gebruik, is genoodsaak om alternatiewe roetes tussen Worcester en die Paarl te […]
# Die Stad Kaapstad se direktoraat Veiligheid- en Sekuriteit vra inwoners om benoemings in te dien vir die Buurtwagtoekennings. Die toekennings erken die toewyding, harde werk en verbintenis van buurtwagte. Mense wat lid is van ‘n geregistreerde organisasie, of die organisasie self kan benoem word. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê die […]
# Twee dansers van die Noordwes-Universiteit, Tebogo Baas en Matlhogonolo Bodibe, is gereed om Suid-Afrika in November by die 2025 Wêrelddanskampioenskappe in Assen, Nederland, te verteenwoordig. Hulle het hul plek in die Jeugkampioenskap Latynse kategorie verseker na gereelde podium-verskynings en ‘n sterk vertoning in die kwalifiserende rondes. Die paar beskou hul keuse as ‘n geleentheid […]