# The South African Weather Service has issued a level five thunderstorm warning for parts of the central interior, affecting Gauteng, Mpumalanga, KwaZulu-Natal, and areas of the Eastern and Western Cape. The severe weather, expected from tomorrow to Monday, may bring heavy rainfall, strong winds, and localised flooding. Motorists are urged to drive with caution, […]
# Die Vryheidsfront Plus het die mosie van wantroue teen die Gautengse premier, Panyaza Lesufi, ondersteun, nadat die Openbare Beskermer sy polisiëringsprojek ongrondwetlik bevind het, in teenstelling met sy vroeëre versekerings. Anton Alberts van die VF Plus sê alhoewel die party kennis geneem het van Gauteng se geskiedenis van wanadministrasie, bevraagteken hy ook die DA […]
# Die Departement van Binnelandse Sake sê die 153 Palestynse reisigers wat gister op die OR Tambo-lughawe in Gauteng aangeland het, is aanvanklik vertraag weens ‘n gebrek aan vertrek-stempels, retoerkaartjies en verblyf-besonderhede. Minister Leon Schreiber sê daar is ook bevestig hulle wil nie aansoek doen om asiel nie. Hy sê almal is die standaard visum-vrystellingings-toegang […]
# The FF Plus supported the motion of no confidence in Gauteng Premier Panyaza Lesufi after the Public Protector found his policing project unconstitutional, contradicting his earlier assurances. The party’s Anton Alberst says while the party noted Gauteng’s history of maladministration, it also questioned the DA’s logic in bringing a motion it could not win, […]
# Twee mense is doodgeskiet en ses gewond in ‘n voorval in Wentworth, Durban. Die voorval het plaasgevind toe aanvallers uit hulle voertuig geklim en losgebrand het op ‘n groep mense wat naby ‘n woonstelgebou gesit het. Nooddienste het blitsig reageer, maar twee slagoffers is op die toneel aan hulle wonde dood. KwaZulu-Natal se polisie […]
# The Department of Home Affairs says 153 Palestinian travellers arriving at OR Tambo Airport in Gauteng yesterday were initially delayed due to missing departure stamps, return tickets, and accommodation details. Minister Leon Schreiber says further verification confirmed they were not seeking asylum. He says all were granted standard 90-day visa-exempt entry, with 23 travellers […]
# Twee volwassenes en ‘n jaar-oue baba is in Westbury, Johannesburg, geskiet nadat gewapende mans ‘n man agternagesit het wat by die slagoffers se huis ingehardloop het. Al die slagoffers is in ‘n ernstige maar bestendige toestand in die hospitaal. Die Gautengse polisiewoordvoerder Mavela Masondo het bevestig ‘n soektog is aan die gang met ‘n […]
# Die munisipale bestuurder van die Ngaka Modiri Molema-distrik in Noordwes, Allan Losaba, het die eerste Suid-Afrikaanse openbare ampsdraer geword wat persoonlik aanspreeklik gehou word vir finansiële verliese wat deur die Ouditeur-generaal geïdentifiseer is. Hy het ‘n skuldsertifikaat van meer as 4,6-miljoen-rand ontvang weens die wanbestuur van ‘n watertenk-vervoertender wat gelei het tot opgeblase eise […]
# The municipal manager of Ngaka Modiri Molema District in North West, Allan Losaba, has become the first South African public official held personally liable for financial losses identified by the Auditor-General. He has been issued a certificate of debt for over 4.6-million rand following mismanagement of a water tanker tender, which led to inflated […]