# Die DA-leier, John Steenhuisen, sê die party se droom vir Nelson Mandelabaai in die Oos-Kaap is om mense in die middelpunt van die regering te plaas deur bekwame en sorgsame leierskap. Hy het gepraat tydens die saamtrek vir die party se burgemeesterskandidaat in volgende jaar se plaaslike regeringsverkiesing, Retief Odendaal. Steenhuisen kritiseer die ANC-geleide […]
# Die Hospitaalvereniging van Suid-Afrika se jaarlikse konferensie vind tands in Sandton, met die fokus op innovering en die toekoms van gesondheidsorg-voorsiening. Die geleentheid bring meer as 200 gesondheidspersoneel, beleidmakers, en bedryfsleiers bymekaar om universele gesondheidsorg, leierskap, en pasiënt-gesentreerde innovering te bespreek. Die uitvoerende hoof van HASA, Dumisani Bomela, het aan SABC News gesê die […]
# Die Tafelberg-sweefspoormaatskappy vier hierdie maand sy 96ste verjaardag, wat beteken besoekers word reeds byna ‘n eeu lank na een van die nuwe sewe natuurwonders van die wêreld gelok. Meer as 32-miljoen mense het sedert 1929 die skilderagtige rit geniet. Die besturende direkteur, Wahida Parker, sê die mylpaal val saam met die “Local is Lekker”-spesiale […]
# The Electricity and Energy deputy minister, Samantha Graham-Maré, has urged owners of large public and private buildings to urgently register for energy performance certificates by 7 December. The certificates indicate a building’s energy efficiency and help reduce costs and greenhouse gas emissions. Since 2020, nearly eight-thousand buildings have been registered, with Gauteng leading and […]
# Die Stad Johannesburg verwelkom die besluit van die Globale Kredietgraderings-maatskappy om sy uitsig van negatief na bestendig te verander. Die stad se woordvoerder, Nkosana Lekotjolo, sê die uitsig is in Julie 2023 afgradeer na negatief weens gedempte inkomstegroei, stygende uitgawes en taamlike swak invorderingskoerse. Hy sê die jongste hersiening is ‘n noemenswaardige ommekeer, en onderstreep […]
# DA leader John Steenhuisen says the party’s vision for Nelson Mandela Bay in the Eastern Cape is to put people at the centre of governance through competent and caring leadership. He was speaking at the campaign rally of the party’s mayoral candidate in next year’s local government election, Retief Odendaal. Steenhuisen criticised the ANC-led […]
# The South African Police Service and the Higher Education Department, has launched the Community Campus Safety Forum at Tshwane University of Technology. The initiative aims to combat rising campus crime, including theft, assault, and murder. Speaking to SABC News, TUT’s Simon Mphai says student-led safety committees will work alongside police and non-governmental organisations to […]
# Die Gauteng Wetgewer se Portefeuljekomitee oor Gemeenskapsveiligheid veroordeel die noodlottige skietvoorval, Sondag by die Qedukoma Taverne in Bronkhorstspruit, waar vyf mense dood en ses gewond is. Voorsitter, Thebe Khumalo, sê die kommittee vra vir strenger vuurwapenbeheer, die ontwikkeling van wapen-spesifieke misdaadstatistiek, en geteikende ingryping om geweld in openbare plekke te beperk. Khumalo het die vinnige […]
# The Table Mountain Aerial Cableway Company is celebrating its 96th birthday this October, marking nearly a century of taking visitors to one of the New-7-Wonders of Nature. Since 1929, over 32-million people have enjoyed the scenic ride. Managing Director Wahida Parker says the milestone coincides with the Local is Lekker special, offering discounted tickets […]