# The Gauteng government has denounced a News24 article suggesting that premier Panyaza Lesufi’s recently announced 64-million-rand energy project forms part of the Hawks’ corruption investigation. The article indicates that Lesufi’s transformer replacement project, introduced on the eve of the May 2024 elections to electrify townships and urban areas, is now shrouded in controversy. Provincial […]
# Die DA in Gauteng is bekommerd dat die Charlotte Maxeke-hospitaal in Johannesburg steeds nie ten volle voldoen aan brandvoorkomingsmaatreëls nie. ‘n Brand het gistermiddag in saal 196 op die negende vloer uitgebreek, maar geen sterftes of beserings is aangemeld nie. Die brand is na wat berig word deur ‘n ontevrede pasiënt begin wat ‘n […]
# The DA in Gauteng is concerned that the Charlotte Maxeke Johannesburg Hospital is still not fully compliant with fire prevention measures. A fire broke out in ward 196 on the ninth floor on Monday afternoon, with no deaths or injuries reported. The blaze was reportedly started by a disgruntled patient, who set a bed […]
# Die voormalige uitvoerendfe hoof van Transnet, Brian Molefe, sal na verwagting in die Hooggeregshof verskyn in ‘n korrupsiesaak van miljoene rande wat verbind word met onreëlmatige lokomotiefkontrakte. Die Palm Ridge Gespesialiseerde Handelshof in Gauteng het die saak tot 18 November uitgestel vir die indiening van ‘n aanklag. Die woordvoerder van die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie, […]
# Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, het belowe om ontslae te raak van spookwerkers by die Ditsobotla Plaaslike Munisipaliteit in Noordwes. Hlabisa sê diegene wat op bedrieglike wyse salarisse ontvang, sal vervolg word. Hy sê die span wat ontplooi is, het ‘n duidelike mandaat ontvang om Ditsobotla reg te ruk […]
# Die DA in die Wes-Kaap sê toerisme en handel floreer voor die besige feestyd. Wesgro se nuutste lugtoegangverslag toon dat Kaapstad Internasionale Lughawe in Augustus meer as 223-duisend-internasionale passasiers hanteer het, vyf-persent meer as verlede jaar, met plaaslike vervoer wat met sewe-persent gestyg het. George Lughawe het 13-persent groei getoon, met lugvrag wat met […]
# Die DA in Gauteng beskuldig premier Panyaza Lesufi dat hy swak toesig gehou het oor die township-elektrifiseringsprogram wat deel is van R64-miljoen-rand korrupsie-skandaal wat deur die Valke ondersoek word. Die provinsiale leier van die DA, Solly Msimanga, sê miljoene is betaal aan ‘n kontrakteur vir 81 transformators, veel minder as wat aangedui is. Hy […]
# Die DA sê akkurate data en rekordhouding is van uiterste belang om kinderwanvoeding in Gauteng te beveg. Die party se woordvoerder van Gesondheid in die provinsie, Jack Bloom, sê vroeë opsporing maak geteikende voedseloptrede moontlik. Tydens ‘n toesigbesoek aan die Weilers-plaaskliniek, het die DA foute in die aangetekende wanvoedingsrekords gevind en ook toerustingstekorte. Bloom […]
# Die nasionale uitvoerende kommittee van die ANC het sy verbintenis aan Swart Ekonomiese Bemagtiging herbevestig as ‘n sleutelinstrument om vorige ongeregtighede aan te spreek en huidige ekonomiese ongelykhede te verminder. Die party het sy spesiale NUK-vergadering in Boksburg, in Ekurhuleni, Gauteng, gister afgesluit. In sy slotopmerkings het party-president Cyril Ramaphosa beklemtoon dat transformasie ‘n […]