# Die Stad Tshwane het bevestig dat hulle in die finale fase is om die herstel van die Zwartkop-substasie na verlede week se brand te finaliseer. Tegnici het die kabel-eindpuntkas aan die hooftransformator gekoppel, met 95-persent van die toetsing wat voltooi is. Woordvoerder, Lindela Mashigo, sê die laaste taak is om kommunikasie met die Kwagga-toevoer-substasie […]
# Advocacy group Section27 and families of the Life Esidimeni victims are calling on the National Prosecuting Authority to urgently prosecute former Gauteng Health MEC Qedani Mahlangu and former mental health director Makgabo Manamela. An inquest found them criminally responsible for the deaths of some of the 144 mental health patients. The renewed call comes […]
# Die plastiek-herwinningsorganisasie, Polyco en die Wes-Kaapse regering sal hul skool-herwinningsprogram vanjaar uitbrei na nog 13 skole. Elke skool sal meer as 380-duisend-rand ontvang om herwinningsentrums te bou, leerders oor herwinning op te voed en werk vir plaaslike gemeenskapslede te skep. Chantal Philander van Polyco sê die program help skole om geld te verdien met […]
# The City of Tshwane has confirmed that it is in the final phase of restoring the Zwartkop Substation after last week’s fire. Technicians have connected the cable end box to the main transformer, with 95-percent of testing complete. Spokesperson Lindela Mashigo says the final task is linking communication with the Kwagga Infeed Substation:
# Die Vereniging van Staatsamptenare verwelkom die onlangse besluit om die Departement van Openbare Werke se ou geboue in skuilings vir oorlewendes van geslagsgeweld te omskep. Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, het 15 eiendomme in onderskeidelik Mpumalanga en Gauteng oorhandig, wat vir hierdie doel aangewend sal word. Die vakbond se woordvoerder, […]
# ‘n Totaal van 15-duisend-481 verdagtes is in ‘n week landwyd tydens Operasie Shanela vir verskeie oortredings in hegtenis geneem. Polisiewoordvoerder, Amanda van Wyk, sê dit sluit in 255 verdagtes wat vir verkragting in hegtenis geneem is, met die meeste, naamlik 116 in KwaZulu-Natal. Sy sê dit herbevestig die polisie se onwrikbare toewyding tot die […]
# Die nywerheidsvakbond Giwusa doen ‘n beroep op alle werkers, vakbonde en gemeenskappe om te verenig teen korrupte behuisingsvertragings. Ses gesinslede, insluitend twee kleuters, is gister in ‘n brand in die Marikana-informele nedersetting in Ekurhuleni dood. Giwusa-leier, Mametlwe Sebei, sê daar is ‘n goeie saak vir die behuisingskrisis om as ‘n nasionale ramp verklaar te […]
# Die Wes-Kaapse Departement van Kultuursake en Sport en die Jeugontwikkelingsdiens het saamgespan om werksgeleenthede te ontsluit en nuwe modelle vir ekonomiese bedrywighede te ontwikkel. Hierdie vennootskap is amptelik begin met die plasing van 42 jongmense as sportafrigters, in samewerking met SCORE, ‘n organisasie wat lewens deur sport wil verander. Die 42 afrigters is almal […]
# Meer as vierduisend-500 leerders het tot dusver vanjaar 13 loopbaanuitstallings by biblioteke in Kaapstad bygewoon. Die Stad sê dis byna dubbeld soveel as verlede jaar en bevestig die groeiende vraag na programme vir jeuggeleenthede. Die uitstallings word aangebied deur die Biblioteek- en Inligtingsdienste en die Departement Gemeenskaps-, Kuns- en Kultuurontwikkeling. Die metro sê die […]