# Die Nasionale Vervolgingsgesag sê hulle het ‘n mosie ontvang van die omstrede sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala, dat hy van voorneme is om teen die Alexandra-landdroshof se borgtogweiering verlede maand, te appelleer. Hy en nog vier word daarvan beskuldig dat hulle die mislukte sluipmoord op Matlala se voormalige vennoot, die sosiale vlinder, Tebogo Thobejane, in […]
# The National Prosecuting Authority says it has received a motion from controversial businessman Vusimuzi “Cat” Matlala, who intends to appeal the Alexandra Magistrate’s Court’s decision to deny him bail last month. He and four others are accused of orchestrating the failed assassination of Matlala’s former partner, socialite Tebogo Thobejane, in October 2023. NPA Gauteng […]
# City Power het bevestig die Hooggeregshof in Johannesburg het die dringende saak teen die Valke uitgestel oor die beweerde onregmatige uitvoering van ’n deursoekings-lasbrief wat op 17 September uitgereik is. Die saak, wat oorspronklik vir vandag beplan is, sal nou Vrydag aangehoor word nadat die Valke meer tyd gevra het om hul beëdigde verklaring […]
# Die Departemente van Basiese Onderwys, en Indiensneming en Arbeid, asook die Nywerheids-ontwikkelingskorporasie sal vandag ‘n resolusie aankondig oor uitstaande betalings aan Onderwysassistente en Algemene Skoolassistente onder die Basiese Onderwys-werkprogram in Pretoria. Die woordvoerder, Terence Khala, sê die regering het ‘n manier gevind om die uitstaande toelaes vry te stel. Hy sê die stap sal […]
# Die polisiekommissaris van KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi het aan die parlement se ad hoc komitee gesê, kriminele sindikate landswyd het gedeeltes van die regstelsel binnegedring. Die komitee wat Mkhwanazi se beweringe oor polisiekapings aanhoor, het gister begin. Hy het getuig dat korrupsie nie beperk is tot KZN of Gauteng nie, maar ook provinsies soos die […]
# Die DA in Gauteng sal huise in Evaton besoek, waar inwoners al ‘n dekade sonder elektrisiteit worstel as gevolg van foutiewe transformators wat nie vervang word nie. Die besoek volg ná premier Panyaza Lesufi se onvervulde belofte om teen Maart 2024 die elektrisiteit in die gebied te herstel. Die DA sê die Gautengse Provinsiale […]
# Die Gautengse Departement van e-Regering sal Donderdag en Vrydag ‘n tweedaagse e-afvalkonferensie in Johannesburg aanbied. Die woordvoerder, Neo Goba, sê die regering, akademici en belanghebbendes in die privaatsektor sal teenwoordig wees om die e-afvalbestuurstrategie in die provinsie te versnel. Hy het bevestig daar sal in besprekings gekyk word na wêreldwye neigings, volhoubare wegdoeningspraktyke, die […]
# City Power has confirmed that the High Court in Johannesburg has postponed the urgent hearing against the Hawks over the alleged unlawful execution of a search warrant issued on 17 September. The matter, initially set for today, will now be heard on Friday after the Hawks requested more time to file their responding affidavit. […]
# The Departments of Basic Education, Employment and Labour, and the Industrial Development Corporation will announce today the resolution to pending payments to Education Assistants and General School Assistants under the Basic Education Employment Initiative in Pretoria. Spokesperson Terence Khala says government found a way forward to release the outstanding stipends. He says the move […]