# South African craft breweries dominated the 2025 African Beer Cup in Cape Town, winning dozens of medals. Nearly 260 brews from 14 countries were judged. Soul Barrel Brewing clinched the top award for best beer on the continent with its Wild African Soul, a sorghum-based beer made in collaboration with Tolokazi Beer. Richmond Hill […]
# Tenders van 119-miljoen-rand is toegeken aan ‘n maatskappy wat voorheen verbind is met die voorsitter van die ANC in Tshwane, Eugene Modise. Hy voer aan hy het in 2019 uit Triotic Protection Services bedank. Die tenders wat tussen 2021 en verlede jaar toegestaan is, sluit kontrakte in vir vullisverwydering en die opgradering van infrastruktuur. […]
# A company previously linked to ANC Tshwane chairperson, Eugene Modise, secured tenders totalling 119-million-rand from ANC-led municipalities. Modise claims to have resigned from Triotic Protection Services in 2019. The tenders, awarded between 2021 and 2024, include contracts for waste collection and infrastructure upgrades. Opposition parties have raised concerns over potential conflicts of interest and […]
# Nege-en-twintig motorfietse is geskut tydens ʼn polisiëringsoperasie in Tshwane. Beamptes van die Tshwane-metropolisiedepartement se Streek 6 het die operasie gister in Mamelodi uitgevoer. Talle motorfietsryers was sonder geldige rybewyse en het oortredingskennisgewings ontvang. Owerhede het ook ongedokumenteerde buitelandse burgers aangekeer en na die naaste polisiekantoor geneem sodat amptenare van Binnelandse Sake hulle kan verifieer. […]
# ActionSA in Gauteng verwelkom die aanvaarding van sy mosies om die dringende behoefte aan funksionele verkeersliginfrastruktuur aan te spreek, en die versterking van die toesighoudende magte van lede van die provinsiale wetgewer. Die party sê die impak van wanfunksionele verkeersligte op padveiligheid en die ekonomie is verstommend. Dit sê elke 37 minute wat in […]
# Die Departement van Energie en Elektrisiteit van die Stad Tshwane, in samewerking met die maatskappy TCT Civil and Construction, sal Donderdag tussen 7 vm en 5 nm voortgaan met die herstel van die Waltloo en Njala kraglyne. Die woordvoerder van die metro, Lindela Mashigo, sê hierdie noodsaaklike werk behels belyning van kragdrade van Toring 58 […]
# Die GOOD-party in die Wes-Kaap sê hulle het amptelik ‘n klag by die Drakenstein Munisipaliteit se Plaaslike Arbeidsforum ingedien. Dit is ter ondersteuning van munisipale werknemers wat kommer uitgespreek het oor die deursigtigheid en billikheid van hul taakvlak-assesserings en verwante posbeskrywings. ‘n Partywoordvoerder, Keagen Gertse, sê dié assesserings is van kritieke belang aangesien dit […]
# Die Stad Kaapstad se MyCiTi-projek in AZ Berman-rylaan is nou 31-persent klaar met nuwe uithangborde wat wys hoe die gebied sal lyk wanneer dit in Januarie 2027 voltooi is. Die burgemeesterslid vir Stadsbeplanning, Rob Quintas, sê ‘n betroubare, bekostigbare en waardige busdiens is op pad. Hy sê dit sal pendel buite die suid-ooste van […]
# The City of Tshwane’s Energy and Electricity Department, in conjunction with TCT Civil and Construction Company, will carry out repairs to the Waltloo and Njala power lines from 7am until 5pm on Thursday. The metro’s spokesperson, Lindela Mashigo, says this essential work entails the stringing of the power lines from Tower 58 to Tower 59, crossing […]