# Mineral and Petroleum Resources Minister Gwede Mantashe says Orion Minerals’ Prieska Copper-Zinc Mine will significantly boost economic development in the Northern Cape. During a site visit, Mantashe unveiled a commemorative plaque and highlighted the mine’s potential to create jobs and uplift local businesses. He emphasised that the project aims to start production within 13 […]
# Die Gesamentlike Taakspan vir die Kaapse Skiereiland Bobbejaanbestuur se plan om vier bobbejaantroppe uit die Kaapse Skiereiland te verwyder, het skok en verontwaardiging uitgelok. Lynda Silk van die Kaapse Skiereiland burgerlike bewaringsorganisasie sê daar is etiese kwessies rondom die verskuiwing van die 120 bobbejane, wat waarskynlik beteke dat hulle uitgesit sal word. Sy sê […]
# The Cape Peninsula Baboon Management Joint Task Team’s plan to remove four baboon troops from the Cape Peninsula, has sparked shock and outrage. The Cape Peninsula Civil Conservation’s Lynda Silk says the move of 120 baboons, likely involving killing, raises ethical concerns. She says with unclear plans, fears grow over trauma to baboons, ranger […]
# Die DA doen ‘n beroep op die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling om dringend op te tree nadat die Alkoholskade-navorsingsentrum in die Noord-Kaap gesluit is. Die party waarsku dat sonder die sentrum, sal pogings om alkoholverwante probleme aan te spreek, verswak, wat gemeenskappe in groter gevaar sal stel. Karen Jooste van die DA doen ‘n […]
# The DA urges the Department of Social Development to take urgent action after the Alcohol Harm Research Centre in the Northern Cape was shut down. The party warns that without the centre, efforts to address alcohol-related problems will weaken, putting communities at greater risk. The DA’s Karen Jooste calls on the government to prioritise […]
# Die ANC in die Wes-Kaap het die provinsiale regering versoek om ‘n amptelike provinsiale begrafnis aan oudpresident Nelson Mandela se gewese lyfwag, André Lincoln, toe te staan. Lincoln, ‘n gewese uMkhonto weSizwe-intelligensiebeampte, is gisteroggend tuis oorlede. Die oorsaak van sy dood is nie bekend nie. Hy was aan die hoof van die teenbende-eenheid in […]
# The ANC in the Western Cape has urged the provincial government to grant former president Nelson Mandela’s bodyguard André Lincoln an official provincial funeral. Lincoln, a former uMkhonto weSizwe intelligence officer, died at home yesterday morning with the cause of death unknown. He headed the Anti-Gang Unit in the Western Cape. Spokesperson Khalid Sayed […]
# The Department of Health is launching an organ donation awareness campaign today in Boksburg, Gauteng, to promote organ and tissue donation in South Africa. The Department’s spokesperson Foster Mohale says with around three-thousand patients on waiting lists, the campaign encourages families to embrace the gift of life as many die while waiting for transplants. […]
# Die DA eis dringende maatreëls om toenemende oorgrensmisdaad aan die Lesotho-Vrystaat grens aan te pak. Die DA-lid, Roy Jankielsohn, sê aanvalle, insluitend die wrede slagting van 18 beeste naby Wepener, kan met ‘n lae-intensiteit oorlog vergelyk word. Jankielsohn eis verbeterde wetstoepassing, die gebruik van meer tegnologie en ooreenkomste oor oorgrens-agtervolging. Hy waarsku landelike misdaad […]