# Die Suid-Afrikaanse kunstenaar Phillip Matlhoko van Kimberley gaan sy kuns in China uitstal as deel van die vierde China-Afrika Ekonomiese en Handelsuitstalling wat Donderdag in die Hunan-provinsie begin. Verteenwoordigers van 44 Afrikalande, ses internasionale organisasies en 23 Chinese streke op provinsiale vlak sal na verwagting die uitstalling bywoon. Span Suid-Afrika sluit nog drie lede […]
# The Tshwane University of Technology’s Breytenbach Theatre will come alive later this month, as it hosts Echoes of Ubuntu: Rhythm of African Unity. This is a vibrant multidisciplinary stage production, which blends traditional dance, music and drama to explore the rich cultural expressions of the amaZulu, amaXhosa, amaNdebele, Maswati, Vatsonga, Basotho, Batswana, Bapedi and Vhavenda. […]
# The City of Tshwane has approved the embedded generation and energy wheeling policies, a big step in its energy transition. This is part of the metro’s efforts to support households, businesses, and independent producers, who want to generate their own electricity and contribute to the grid. The metro says these policies are not only […]
# Tshwane-burgemeester Nasiphi Moya sê die metro verskerp sy ontwikkelingsplanne in landelike gemeenskappe soos Rooiwal, Winterveldt, Sokhulumi en Bronkhorstspruit. Moya sê hulle het met die Nasionale Departement van Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling geskakel om spertye vas te stel vir die ontwikkelingsdoelwitte vir Winterveldt se landelike gemeenskap:
# Tshwane-burgemeester Nasiphi Moya onthul vandag die eerste 14 van 100 mini-hyskrane wat vir dienslewering gebruik sal word. Die metro sê tydens die stadsrede het die veelparty-koalisieregering in Tshwane hom verbind tot die bou van interne vermoë deur minder staat te maak op gekontrakteerde dienste, en so dienslewering te versnel. Dit vereis dat die regering […]
# Meer as tien-duisend-427 nuwe werksgeleenthede is van April 2024 tot Maart vanjaar in Kaapstad se sektor vir die uitkontraktering van sakeprosesse geskep. In die vorige boekjaar het die sektor sowat 3,6-miljard-rand se regstreekse buitelandse belegging na die plaaslike ekonomie gebring en dra tans jaarliks 24-miljard-rand tot die Wes-Kaapse ekonomie by. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese […]
# South African artist Phillip Matlhoko from Kimberley is set to exhibit his art in China as part of the 4th China-Africa Economic and Trade Expo in the Hunan province starting next Thursday. Representatives from 44 African countries, six international organisations and 23 Chinese provincial-level regions are expected to attend the expo. Team South Africa […]
# Die Nasionale Polisiekommissaris, Fannie Masemola, sê hy is vol vertroue dat die span speurders wat die moord op die IVP se adjunkhoofsweep, Khethamabala Sithole, ondersoek, binnekort ‘n deurbraak sal maak. Hy is Saterdagaand in Katlehong op die Gautengse Oos-Rand doodgeskiet in wat sy party ‘n sluipmoord noem. Die nasionale polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê die […]
# The City of Cape Town’s Water and Sanitation Directorate says it remains committed to completing the multi-million rand Bayside Canal upgrade in Milnerton. Work on the site was temporarily suspended in November 2024, due to a contractual dispute with the appointed contractor. To date, approximately 55-percent of the project has been completed. Mayoral committee […]