# Die Cullinan-Landdroshof in Pretoria het borgtog van twee-duisend-rand elk toegestaan aan twee taxi-operateurs, wat daarvan beskuldig word dat hulle vyf mans gemartel en doodgebrand het. Masipa Victor Maepa en Job Matsobane Magongwa staan tereg op vyf aanklagte van moord, vyf aanklagte van ontvoering en vyf aanklagte van aanranding. ‘n Woordvoerder van die Nasionale Vervolgingsgesag, […]
# Die polisie in Limpopo het ‘n tiende verdagte in hegtenis geneem wat vermoedelik deel is van ‘n berugte sindikaat agter ‘n vlaag bomaanvalle op kitsbanke in die provinsie in 2023 en 2024. Die jongste inhegtenisneming volg ná ‘n voortgesette intelligensie-gedrewe operasie deur die provinsiale opsporingspan. ‘n Polisiewoordvoerder, Malesela Ledwaba, sê ‘n 50-jarige man is […]
# Die George-munisipaliteit sê die jaarlikse GO GEORGE-passasierstevredenheidsopname begin Maandag. Die algehele uitwerking sal in drie hoofareas gemeet word, naamlik makro-ekonomiese, vervoer-ekonomiese en sosio-ekonomiese uitwerking. Die munisipaliteit se woordvoerder, Ntobeko Mangqwengqwe, sê landmeters sal GO GEORGE-handelsmerk-identifikasiekaarte dra wat die persoon se foto en ID-nommer toon:
# The City of Cape Town’s Community Services and Health Directorate supported 19 artists, who showcased their work during a recent exhibition at the SA Sendinggestig Museum in Long Street. The exhibition is the first of three set to take place before the end of the year. Mayoral committee member for Community Services and Health, Francine […]
# Die Stad Tshwane sê hy werk met Rand Water saam om die watertoevoer na Ga-Rankuwa, Klipgat, Winterveld en omliggende gebiede te herstel. Wateronderbrekings in die gebiede kom voor weens ‘n tegniese fout in die toevoerstelsel. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê watertenkwaens sal tydelike verligting aan die betrokke gebiede bied totdat die toevoer […]
# Die Stad Johannesburg sê hy is verbind tot die ondersteuning van kleinsakendernemings en informele handelaars terwyl hy ‘n billike, veilige en inklusiewe handelsomgewing verseker. Die metro het die registrasie, aansoeke en die uitreiking van informele handelspermitte in die metro hervat. Die metro se woordvoerder, Virgil James, sê handelaars sal ‘n maandelikse huurfooi moet betaal […]
# The City of Cape Town’s Water and Sanitation Directorate spent more than 15.3-million-rand to repair and replace vandalised or stolen infrastructure between July 2024 and June this year. This includes critical items such as taps in informal settlements, sewer manhole covers, water meters, as well as valve and fire hydrant covers. Mayoral committee member […]
# Johannesburg Water het met Wits Enterprise saamgespan om ‘n projek van stapel te stuur om toegang tot betroubare watervoorsiening in informele nedersettings te verbeter deur ondergrondse waterbronne te benut. Die eerste fase is op nege informele nedersettings regoor die diep suide van die metro gemik, waartydens hulle boorgate gaan sink en plaaslike waterverspreidingspunte gaan […]
# The Cullinan Magistrate’s Court in Pretoria granted bail of two-thousand-rand each to two taxi operators, accused of torturing five men and burning them to death. Masipa Victor Maepa and Job Matsobane Magongwa are facing five counts of murder, five counts of kidnapping and five counts of assault. National Prosecuting Authority spokesperson Lumka Mahanjana says Magongwa […]