# Die dodetal in die Oos-Kaapse vloede het tot 57 gestyg. Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, sê die owerhede verwag dat die syfer verder sal styg. Hy beskryf die situasie in gebiede soos Mthatha as verwoestend en versoek Suid-Afrikaners om nie op gelyk vlaktes te bou nie, aangesien klimaatsverandering rampe […]
# The National Prosecuting Authority has welcomed the Supreme Court of Appeal judgment upholding the Investigating Directorate Against Corruption’s appeal in the Nulane Investments fraud case. The ruling overturns Acting Judge Nompumelelo Gusha’s 2023 discharge of the eight accused, including Iqbal Sharma and former Free State officials. The SCA ordered a retrial before a different judge. […]
# President Cyril Ramaphosa sê Afrika moet sy eie groenwaterstofagenda bestuur om te verseker die vasteland trek voordeel uit globale energieoorskakeling. Hy het tydens die eerste Afrika Groenwaterstofberaad in Kaapstad Afrikalande aangespoor om die leiding te neem met die bepaling van standaarde, die bou van sertifiseringstelsels en die vestiging van waterstofkorridors om beleggings en handel […]
# The death toll following the Eastern Cape flooding has risen to 57. Cooperative Governance and Traditional Affairs minister, Velenkosini Hlabisa, says the authorities are expecting the casualty numbers to rise further. He described the situation in areas like Mthatha as devastating, and urged South Africans to stop building on flat plains, as climate change […]
# President Cyril Ramaphosa het aangekondig dat vier nuwe vlagskip-groen waterstofprojekte voorberei word vir voorlegging aan die kabinet. Hy het op die Afrika Groen Waterstofspitsberaad in Kaapstad gesê hierdie projekte sal bou op die vordering wat reeds gemaak is, insluitend die Coega Groen-Ammoniakprojek in die Oos-Kaap en die loodsprojek by Sasolburg in die Vrystaat wat […]
# Die Landdroshof in Parys in die Vrystaat het die dubbele plaasmoordsaak teen ‘n 34-jarige beskuldigde tot Woensdag uitgestel vir ‘n aansoek om borgtog. Die polisiewoordvoerder, Josephine Rani, sê beamptes het Saterdag gereageer op ‘n toneel waar die liggame van twee mans, van onderskeidelik 27- en 34-jaar oud, op ‘n plaas in die omgewing ontdek […]
# ActionSA in die Oos-Kaap vra ‘n volledige oudit van die provinsie se brûe, paaie en dreineringstelsels in hoërisiko-munisipaliteite. Die party sê dit volg ná die onlangse vloede waarin 49 mense in die OR Tambo-distrik dood is. Luzuko Gedze van ActionSA sê hulle eis dat die Oos-Kaapse Provinsiale Regering, in samewerking met die Nasionale Tesourie […]
# President Cyril Ramaphosa has announced that four new flagship green hydrogen projects are being prepared for submission to the cabinet. Speaking at the Africa Green Hydrogen Summit in Cape Town, Ramaphosa said these projects will build on progress already made, including the Coega Green Ammonia Project in the Eastern Cape and the Sasolburg pilot […]
# Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, het haar diepe kommer uitgespreek omdat vier leerders steeds vermis word nadat vloedwater ‘n skoolbus in die Dikolini-rivier in die Oos-Kaap meegesleur het. Ses leerders van die Senior Sekondêre Skool Jumba is dood verklaar. Gwarube het in die provinsie gesê die oorstromings het 74 skole beskadig. Sy […]