# Gauteng se LUR vir Menslike Nedersettings, Tasneem Motara, vra alle begunstigdes van HOP-huise om nie hul huise te verkoop of te verhuur nie, veral nie aan ongedokumenteerde buitelanders nie. Die departement se woordvoerder, Tahir Sema, sê hierdie optrede is onwettig, ondermyn die staat se stryd teen dakloosheid, en ontneem ‘n werklik behoeftige Suid-Afrikaanse gesin […]
# ActionSA het die Stad Tshwane se Departement van Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike Beplanning se Eerste Kwartaal Prestasieverslag vir die 2025/2026 boekjaar verwelkom. Die party sê ‘n totaal van 435 begunstigdes is opgelei in sektorvaardigheidsontwikkelingsprogramme. Henriette Frohlich van ActionSA sê inkomste wat deur boubeheer en wetstoepassing ingesamel is, was 12-miljoen-rand in plaas van die geteikende […]
# Vyf mense is dood toe ‘n Suzuki ligte motorvoertuig en ‘n sewesitplek-minibus gisteraand reg van voor in ‘n botsing betrokke was op die N2 voor die Umzumbe-rivierbrug in KwaZulu-Natal. Die woordvoerder van die provinsiale Departement van Vervoer, Ndabezinhle Sibiya, sê drie kinders tussen die ouderdomme van drie en vyf, en twee volwassenes wat vermoedelik […]
# Five people have died when a Suzuki light motor vehicle and a seven-seater minibus were involved in a head-on collision along the N2 before the Umzumbe River bridge in KwaZulu-Natal last night. The provincial Transport Department’s spokesperson, Ndabezinhle Sibiya says three children between the ages of three and five, and two adults believed to […]
# A high-level Presidential Working Group delegation led by Phindile Baleni and Mike Mabuyakhulu inspected key eThekwini projects, including the uMlazi Canal, Southern Aqueduct, Moses Mabhida Stadium, and Rivertown Precinct. The department’s Michael Current reported 81-percent completion of flood mitigation repairs and 40-percent of water infrastructure upgrades, as well as progress on urban renewal initiatives […]
# AfriForum says Emalahleni residents should not have to pay for environmental crimes committed by municipal officials. The High Court in Mpumalanga recently fined the municipality 650-million-rand for discharging raw sewage into the Olifants River between 2019 and this year. AfriForum’s Marais de Vaal warns that the fine will be funded by municipal budgets, diverting […]
# AfriForum sê inwoners van eMalahleni mag nie gedwing word om te betaal vir omgewingsmisdade wat deur munisipale amptenare gepleeg is nie. Die Hooggeregshof in Mpumalanga het die munisipaliteit onlangs met 650-miljoen-rand beboet vir die storting van rou riool in die Olifantsrivier tussen 2019 en 2025. Marais de Vaal van AfriForum waarsku dat die boete […]
# ‘n Afvaardiging van ‘n hoëvlak-presidensiële werkgroep onder leiding van Phindile Baleni en Mike Mabuyakhulu het belangrike projekte in eThekwini, insluitend die uMlazi-kanaal, die Suidelike Akwaduk, Moses Mabhida-stadion en die Rivertown-distrik inspekteer. Michael Current van die departement sê 8 die vloedversagtingsherstelwerk is 81-persent voltooi, met 40-persent van die opgraderings van die waterinfrastruktuur afgehandel, asook vordering […]
# KwaZulu-Natal Cooperative Governance and Traditional Affairs MEC Thulasizwe Buthelezi has placed all disaster management teams on high alert as severe weather is expected from today to Monday. The province may experience heavy rain, strong winds, and thunderstorms from a cut-off low-pressure system. The department’s spokesperson , Senzelwe Mzila, advised residents to avoid unnecessary travel […]