# Adjunkpresident Paul Mashatile sê Suid-Afrika het steeds aansienlike watervoorsieningsuitdagings in baie dele van die land. Hy het gister in Babanango, KwaZulu-Natal, gepraat by die bekendstelling van die program vir gemeenskappe wat nie toegang tot water het nie. Hy sê klimaatsveranderlikes, verouderende infrastruktuur, bevolkingsgroei, vandalisme en gebrekkige besteding het toenemende druk op die land se […]
# Deputy president Paul Mashatile says South Africa continues to face significant water supply challenges in many parts of the country. Mashatile spoke at the launch of the unserved communities water access programme in Babanango, KwaZulu-Natal yesterday. He says climate variables, ageing infrastructure, population growth, vandalism and under investment have all placed increasing pressure on the […]
# The City of Tshwane has reached another important milestone in delivering on the multiparty coalition government’s Electricity Stabilisation Plan with the official handover of the upgraded Reima Park Secondary Substation in Bronkhorstspruit. The refurbishment project was implemented between November last year and June this year. Mayoral committee member for Utility Services, Frans Boshielo says the project involved refurbishing the building, […]
# Die Stad Tshwane het nog ‘n belangrike mylpaal bereik in die uitvoering van die veelparty-koalisieregering se Elektrisiteitstabiliseringsplan, met die amptelike oorhandiging van die opgeknapte Reimapark Sekondêre Substasie in Bronkhorstspruit. Die opknappingsprojek is tussen November verlede jaar en Junie vanjaar uitgevoer. Die burgemeesterskomiteelid vir Nutsdienste, Frans Boshielo, sê werk het die opknapping van die gebou, […]
# The deputy minister in the Presidency, Kenny Morolong, has officially opened Radio Mafisa’s new state-of-the-art studios and handed over broadcasting equipment in Rustenburg, in North West. Radio Mafisa, the oldest community radio station in the province, yesterday celebrated its 30th anniversary. The upgrade forms part of the Media Development and Diversity Agency’s programme to […]
# Die adjunkminister in die Presidensie, Kenny Morolong, het amptelik Radio Mafisa in Rustenburg, in Noordwes, se nuwe, moderne ateljees geopen en uitsaaitoerusting oorhandig. Radio Mafisa, die oudste gemeenskapsradiostasie in die provinsie, het gister sy 30ste bestaansjaar gevier. Die opgradering is deel van die Media-ontwikkeling- en diversiteitsagentskap se program om gemeenskapsradiostasies te ondersteun. Morolong sê […]
# Limpopo Transport and Community Safety MEC, Violet Mathye, has expressed shock after two accidents claimed 14 lives in the Sekhukhune District on Saturday. The department’s spokesperson, Dali Tshifhiwa, says in the first accident, five people were killed on the R555 road near Stoffberg in the Elias Motsoaledi Municipality. Nine more people were killed in […]
# Die Johannesburgse Metropolisie het sy beamptes ontplooi om voortgesette betogings in dele van Pimville en Kliptown in Soweto te monitor. Polisiewoordvoerder Xolani Fihla sê die pad is heeltemal toe tussen die verkeersirkels in Modjajistraat en Unionlaan. Hy sê plaaslike inwoners betoog weens die langdurige kragonderbrekings in die gebied. Fihla vra padgebruikers om nie deur […]
# Die Ministerie van Polisie het sy diepste meegevoel betuig ná die tragiese dood van twee lede van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag tydens ‘n onwettige mynbou-operasie wat Operasie Prosper gister in Johannesburg uitgevoer het. Die woordvoerder, Athlenda Mathe, sê SANW-lede het vermoedelike onwettige mynwerkers in ‘n ondergrondse tonnel agtervolg toe hulle in ‘n verlate mynskag […]