# City Power has disconnected two National Student Financial Aid Scheme-funded student accommodation flats in Johannesburg. This is over the non-payment of its 12-million-rand electricity debt. The City of Johannesburg and the power utility have been cracking down on non-paying customers and residents with illegal connections. City Power’s spokesperson, Isaac Mangena, says it is owed 3.2-billion-rand […]
# Die Vryheidsfront Plus sê hy beskou die landwye uitstel van die Administratiewe Beregting van Padverkeersoortredings as ʼn teken dat dit net soos die e-tolstelsel besig is om te misluk. Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, het die instelling van die AARTO-wet tot Julie volgende jaar uitgestel. Anton Alberts van die VF Plus sê die […]
# City of Cape Town’s new gas-to-energy plant will generate enough electricity to power four-thousand-300 households, by converting landfill gas to power at the Coastal Park Landfill. The metro has invested 93-million-rand in the facility to date, and will invest a further 82-million-rand to expand this infrastructure at more landfill sites over the next three […]
# The Freedom Front Plus says it views the postponement of the nationwide rollout of the Administrative Adjudication of Road Traffic Offences system as a sign that it is beginning to collapse, just like the e-toll system. Transport minister Barbara Creecy has postponed the implementation of the AARTO Act to July next year. FF Plus’ […]
# Die Stad Tshwane het sy opregte waardering uitgespreek vir die mediese personeel by die Jubilee-hospitaal en die distrik se vinnige optrede om gevalle van ingewandskoors te bestuur. Volgens die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes is daar tussen Januarie en Oktober vanjaar reg oor Suid-Afrika 147 gevalle deur laboratoriums bevestig. Van hierdie nasionale gevalle was […]
# The City of Tshwane has expressed its sincere appreciation to the medical staff at Jubilee Hospital and across the district for their swift response in managing typhoid cases. According to the National Institute for Communicable Diseases, 147 laboratory-confirmed cases of typhoid were reported across South Africa between January and October 2025. Of these national cases, 48 were […]
# Die VryheidsFront Plus veroordeel die Johannesburg Metro se selektiewe infrastruktuuropgraderings voor die G20-beraad as ‘n belediging vir belastingbetalers. Franco de Lange van die party sê terwyl wêreldleiers ‘n gepoleerde beeld sien, leef inwoners steeds met slaggate, stukkende ligte en swak dienste saam. De Lange voeg by as die Stad paaie oornag vir buitelandse gaste […]
# Die Wes-Kaapse LUR vir Mobiliteit, Isaac Sileku, het Woensdag se skietery by die Nyanga-taxistaanplek veroordeel en is diep bekommerd uit oor die voortgesette geweld wat pendelaars en plaaslike gemeenskappe raak. Die voorval beklemtoon weereens die dringende behoefte aan sterker polisiëring, veiligheidsmaatreëls en gemeenskapsbetrokkenheid teneinde misdaad by openbare vervoersentrums te bekamp. Sileku doen ‘n beroep […]
# President Cyril Ramaphosa sê die VSA se besluit om die komende G20-beraad by die Nasrec-eksposentrum in Johannesburg te boikot, is hulle verlies. Ramaphosa het na afloop van die vyfde mediumtermyn-begrotingsbeleidsverklaring gesê die afwesigheid van die wêreld se grootste ekonomie, gelei deur president Donald Trump, sal nie keer dat sleutelbesluite geneem word nie, en bygevoeg […]