# Die Hooggeregshof in Johannesburg het opdrag gegee dat die verdedigingsadvokaat Nardus Grove, wat beskuldigde nommer twee, Tiego Floyd Mabusela, verteenwoordig in die Vusimuzi Matlala-saak, nie stilfoto’s mag gebruik in die staatsgetuie Bethwell Cele se kruisondervraging nie. Die voormalige veiligheidswag getuig in die saak oor die beweerde poging tot moord op die taxibaas Joe Sibanyoni […]
# Die Wes-Kaapse LUR vir Landbou, Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, Ivan Meyer, moedig ondernemings aan om aansoek te doen vir die uitvoermededingsprogram, wat ondernemings wil help om hul teenwoordigheid op internasionale markte uit te brei. Die program bied ondersteuning met die voldoening aan internasionale standaarde, die verbetering van produkte, uitvoernakoming, e-handel en die uitbreiding van […]
# Western Cape Agriculture, Economic Development and Tourism MEC Ivan Meyer urges businesses to apply for the export competitiveness enhancement programme, which aims to help companies expand into international markets. The programme offers support with meeting global standards, improving products, export compliance, e-commerce and production capacity. Meyer says boosting exports is key to creating jobs, […]
# Die vakbond FAWU veroordeel wat hy beskryf as die bestuur van die Parktonian Hotel in Braamfontein, Johannesburg, se voortgesette aanslag op werknemers se regte. Vakbondlede het met ‘n beskermde staking begin en beskuldig die hotel dat hy sy werknemers se diensvoorwaardes eensydig verander het. Edwin Mabowa van FAWU sê die geskil handel oor onbetaalde […]
# Die Gautengse regering is verkies tot visepresident van ‘n wêreldwye netwerk van subnasionale regerings wat klimaatsake, bioverskeidenheid en volhoubare ontwikkeling aanvuur, Africa of Regions4. Die aanstelling is tydens die netwerk se algemene vergadering bevestig. Die Gautengse LUR vir Omgewingsake, Ewan Botha, sê die rol sal Afrika se stem in wêreldwye klimaatbesprekings versterk, toegang tot […]
# Die Ahmed Kathrada-stigting verwelkom die Hooggeregshof in Johannesburg se bevel vir die beslaglegging op 326-miljoen-rand se bates van die Hangwani Maumela-sindikaat, maar sê dis nie genoeg nie. Woordvoerder Anele Gcwabe vra die Nasionale Vervolgingsgesag om almal betrokke by die beweerde korrupsieskandaal van twee-miljard-rand in die Tembisa-hospitaal in Gauteng strafregtelik te vervolg, en betrokke ondernemings […]
# The High Court in Johannesburg has ruled that defense lawyer Advocate Nardus Grove, representing accused number two, Tiego Floyd Mabusela at the Vusimusi Matlala trial, may not use still photographs taken to cross-examine State witness Bethwell Cele. The former security guard is testifying in the attempted murder trial linked to the 2022 shooting of taxi […]
# Die voormalige speaker van die Nasionale Vergadering, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, het onskuldig gepleit op 12 aanklagte van korrupsie en een van geldwassery aan die begin van haar verhoor in die Hooggeregshof in Pretoria. Dit hou verband met bewerings dat sy tussen 2014 en 2021 tydens haar termyn as minister van Verdediging omkoopgeld van 4,5-miljoen-rand gevra […]
# Former National Assembly speaker Nosiviwe Mapisa-Nqakula has pleaded not guilty to 12 counts of corruption and one count of money laundering in the High Court in Pretoria at the start of her trial. The charges relate to alleged solicitation of 4.5-million-rand bribes from a contractor linked to Defence Force contracts during her tenure as Defence […]