# Vyf mense, insluitend ‘n polisiebeampte, is gisteraand dood toe ‘n Volkswagen Polo en ‘n minibustaxi langs die N3-tolroete, net na die Marrianhill-tolplaza in KwaZulu-Natal, in ‘n ongeluk betrokke was. Die provinsiale Departement van Vervoer se woordvoerder, Ndabezinhle Sibiya, sê ‘n minibustaxi met 17 passasiers wat na Ixopo onderweg was, het die pad byster geraak […]
# Five people including a police officer have been killed last night when a Polo and a minibus taxi collided along the N3 Toll Route, just after the Marrianhill Toll Plaza in KwaZulu-Natal. The provincial Department of Transport’s spokesperson, Ndabezinhle Sibiya says a minibus taxi carrying 17 passengers travelling to Ixopo veered off the road […]
# Die KwaZulu-Natal LUR vir Vervoer en Menslike Nedersettings, Siboniso Duma, het duisende vakansiegangers en gaste verwelkom by die internasionaal bekroonde perdewedren, die Durban July. Die departement se woordvoerder, Ndabezinhle Sibiya, sê tussen 45- en 50-duisend mense word vandag verwag. Hy sê die hooffokus is om te verseker dat motoriste wat die provinsiale padnetwerk gebruik, […]
# The KwaZulu-Natal MEC for Transport and Human Settlements, Siboniso Duma, has welcomed thousands of holidaymakers and guests to the internationally acclaimed horse-racing event, the Durban July. The Department’s spokesperson, Ndabezinhle Sibiya says between 45- and 50-thousand people are expected to attend the event today. He says the main focus is to ensure that criminals […]
# ‘n Reuse-ontploffing in ‘n informele nedersetting in Springs in Ekurhuleni het tientalle mense dakloos gelaat. Gemeenskapslede beweer die ontploffing was die gevolg van plofstof wat onwettige mynwerkers in hul huisies versteek. Die gebied is ‘n brandpunt vir onwettige mynbouaktiwiteite. Ekurhuleni Nooddienste se woordvoerder, William Ntladi sê die brandweer het ‘n oproep ontvang oor van […]
# A massive explosion has ripped through an informal settlement in Springs in Ekurhuleni, leaving dozens of people homeless. Community members claimed the explosion was the result of explosives that illegal miners kept hidden inside the shacks. The area is known as a hotspot for illegal mining activities. Ekurhuleni EMS spokesperson William Ntladi says the […]
# Die DA in Limpopo sê die versuim om gereeld die water by skole te toets, kan nog ‘n bilharzia-uitbreking veroorsaak, soos die een verlede jaar. Die party doen ‘n beroep op die LUR vir Onderwys, Mavhungu Lerule-Ramakhanya, om watergehaltetoetsing voorop te stel en saam met munisipaliteite te werk om te verseker leerders het toegang […]
# The DA in Limpopo says failure to regularly test water at schools could lead to another bilharzia outbreak like the one experienced last year. The party has called on Education MEC Mavhungu Lerule-Ramakhanya to prioritise water quality testing and partner with municipalities to ensure that learners have access to clean, safe water. The DA’s […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare doen ‘n beroep vir volle deursigtigheid en aanspreeklikheid, nadat bedrog in die Departement van Onderwys in Mpumalanga se behuisingstoelaagstelsel ontdek is. Dit volg ná die skorsing van twee amptenare wat gekoppel word aan onreëlmatige betalings tussen Julie en November verlede jaar. Pamela Letebele van die vakbond sê almal wat willens […]