# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, het nuwe konsepregulasies in die Staatskoerant gepubliseer om skip-tot-skip-oordragbedrywighede na die buiteland te bestuur. Die regulasies fokus op die beskerming van die bedreigde Afrika-pikkewyn, en is nou oop vir openbare kommentaar. Dit het verder ten doel om risiko’s van maritieme bedrywighede te verminder, veral […]
# Forestry, Fisheries and the Environment minister Dion George has gazetted new draft regulations to manage offshore ship-to-ship transfers, with a strong focus on protecting the endangered African penguin. The regulations, now open for public comment, aim to reduce risks from maritime activities, especially in sensitive areas like Algoa Bay in the Eastern Cape. George […]
# Die Organisasie teen Belastingmisbruik sê die Stad Johannesburg oorskry sy gesag met pogings om kringtelevisiekameras in privaat besit te beheer. OUTA het die Hooggeregshof in Johannesburg genader om ‘n nuwe verordening te betwis wat inwoners en ondernemings dwing om hul kameras te registreer, fooie te betaal en beeldmateriaal te oorhandig. OUTA se woordvoerder, Stefanie […]
# The Organisation Undoing Tax Abuse says the City of Johannesburg is overstepping its authority by trying to control privately owned CCTV cameras. OUTA has taken the city to the High Court in Johannesburg, challenging a new by-law that forces residents and businesses to register their cameras, pay fees, and hand over footage. OUTA’s Stefanie […]
# Die Polisie- en Gevangenisse-burgerregte-vakbond sê aantygings wat die polisiekommisaris van KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi, gemaak het, hou ernstige gevolge in vir die integriteit van die strafregstelsel. Popcru vra kalmte en versoek dat die saak deur onafhanklike prosesse behartig moet word om verdere skade aan openbare vertroue te verhoed. Richard Mamabolo van Popcru sê politieke inmenging […]
# The Police and Prisons Civil Rights Union says claims made by KwaZulu-Natal’s Police Commissioner, Nhlanhla Mkhwanazi, have serious implications for the integrity of the criminal justice system. The union has called for calm and urged that the matter be handled through independent processes to avoid further damage to public confidence. Popcru’s Richard Mamabolo says […]
# Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, sê meer as 1,25-miljard-rand sal vir rampverligting uitbetaal word ná die Junie-vloede. Hlabisa het bevestig munisipaliteite en provinsies het hul begrotings aangepas om die skade te vereffen. Die toelaes is spesifiek vir infrastruktuur en beplanning, met die Oos-Kaap alleen wat 504-miljoen-rand sal ontvang. Hy […]
# Die ANC het president Cyril Ramaphosa gevra om die leierskapskrisis binne die Suid-Afrikaanse Polisiediens dringend aan te spreek, ná plofbare bewerings deur die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi. Die ANC sê die bewerings bedreig die integriteit van wetstoepassing en die strafregstelsel. Die ANC-sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, het aan die media gesê die oppergesag van die reg […]
# The ANC has called on president Cyril Ramaphosa to urgently address the leadership crisis within the South African Police Service, following explosive allegations made by KwaZulu-Natal police commissioner, Nhlanhla Mkhwanazi. The ANC says the allegations threaten the integrity of law enforcement and the criminal justice system. ANC secretary-general Fikile Mbalula told the media the […]