# The Madlanga Commission has questioned Crime Information Management and Analysis Centre head, Marumo Magane, about his involvement in the 2021 Aeroton cocaine seizure in Johannesburg. Magane was among the first officers at the scene where 715 kilograms of cocaine were discovered. During questioning from Commissioner Sesi Baloyi, he admitted that assisting at the search […]
# Die Social Movement for Advocacy, Rights, and Transformation is ontsteld oor bevindings in die ondersoekverslag van die Gautengse Drankraad wat deur die LUR, Vuyiswa Ramokgopa, vrygestel is. Die groep se woordvoerder, Lehlogonolo Muthevhuli, beweer korrupsie, wanadministrasie en swak handhawing het wydverspreide onwettige drankhandel in Gauteng moontlik gemaak. Sy waarsku drankwinkels naby skole vererger dwelmmisbruik, […]
# AfriForum vra ‘n volledige ondersoek na herhaalde sekerheidsbreuke by basisse van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag in Gauteng, insluitend inbrake en wapendiefstal. Die organisasie sê dit dui op ernstige nasionale veiligheidskwessies en moontlike sindikaatbetrokkenheid of interne samespanning. AfriForum het ook aangebied om die Weermag te help met opleiding oor die uitvoering van sekerheids-beoordelings. Woordvoerder Jacques […]
# Die Nasionale Verbruikerskommissie sê hulle het 20 bykomende verskaffers op hul lys van onopspoorbare ondernemings gevoeg, wat die totaal op 113 te staan bring. Die verskaffers word daarvan beskuldig dat hulle bestellings en betalings neem, maar versuim om goedere af te lewer, en dan verdwyn of hul webwerwe sluit. Phetho Ntaba van die kommissie […]
# Die Madlanga-kommissie het die hoof van die Gautengse misdaadinligtingsbestuur- en analisesentrum, Marumo Magane, ondervra oor sy betrokkenheid by die Aeroton-operasie in 2021, waartydens beslag gelê is op 715-kilogram kokaïen in Johannesburg. Magane was van die eerste beamptes op die toneel waar die dwelms ontdek is. Hy het tydens kommissaris Sesi Baloy se ondervraging erken […]
# Die DA sê hy is diep bekommerd na berigte van ‘n gyselaarsituasie waarby munisipale elektriese personeel by die Waterkloof-substasie in Rustenburg betrokke is. Luan Snyders van die party sê die voorval beklemtoon ernstige risiko’s waarmee werkers wat kritieke infrastruktuur onderhou, te kampe het, veral tydens kragonderbrekings en oproepe na ure. Snyders het ‘n beroep […]
# Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement sê alle skole in die provinsie is môre weer oop. Dit volg na die jongste riglyne deur die provinsie se rampbestuursentrum en die Suid-Afrikaanse Weerdiens. Sommige skole kan egter steeds gesluit bly weens stormverwante skade aan infrastruktuur of uitdagings met toegang. Die LUR, David Maynier, waarsku teen die verspreiding van vals […]
# Die Wes-Kaapse Departement van Mobiliteit monitor padtoestande in die provinsie noukeurig met vloede en stormskade wat steeds hoofroetes ontwrig. Motoriste word versoek om versigtig te wees, onnodige ritte te vermy, en verkeers- en rampbestuursowerhede se riglyne te volg terwyl herstel- en veiligheidsoperasies voortduur. Die provinsiale verkeersbestuurswoordvoerder, Maxine Bezuidenhout, sê sommige dele van die N1 […]
# ‘n Beskermde gevangene van die Goodwood-gevangenis sou na verwagting vandag in die hoëprofiel-verhoor van die vermeende onderwêreldfiguur, Nafiz Modack in die Hooggeregshof in die Wes-Kaap getuig. Die getuie het na bewering aan die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat gesê die speurder van die anti-bende-eenheid, Charl Kinnear is in 2020 vermoor deur ‘n vermoedelike huurmoordenaar wat met die […]