# AfriForum het die Verenigde Koninkryk se besluit om die leier van die EFF, Julius Malema, ‘n visum te weier, verwelkom. Die Verenigde Koninkryk het na sy ekstremistiese retoriek en ondersteuning van groepe soos Hamas verwys en ook na sy getuienis in die Gelykheidshof in 2022 tydens AfriForum se saak oor die slagspreuk, Kill the […]
# Die Nasionale Vervolgingsgesag gaan die Verenigde Arabiese Emirate weer versoek om die Gupta-broers uit te lewer. Die hoof van die Ondersoekdirektoraat, Andrea Johnson, het in die Parlement 12 onbeantwoorde diplomatieke punte bevestig. Die VAE het ‘n nuwe aansoek aangevra ondanks ‘n vorige aansoek. Johnson het in die Parlement gesê bykomende aanklagte sal ingesluit word. […]
# Iran sê die hoofteiken van die missielaanval wat ‘n hospitaal in suidelike Israel getref het, was ‘n Israelse militêre- en intelligensiebasis en nie die gesondheidsfasiliteit nie. ‘n Hospitaal en twee dorpe naby Tel Aviv is deur ‘n groot aantal Iranese missiele getref, met Israelse reddingswerkers wat 47 beseerdes in die aanvalle aangemeld het. Iran […]
# AfriForum has welcomed the UK government’s decision to deny EFF leader Julius Malema a visa, citing his extremist rhetoric and support for groups like Hamas. The UK referenced Malema’s 2022 Equality Court testimony during AfriForum’s case on the Kill the Boer chant. AfriForum’s Ernst van Zyl says the decision aligns with global efforts to […]
# China pleit dat lande in die Midde-Ooste, veral Israel, gevegte staak ná hernude oor-en-weer-aanvalle tussen die land en Iran. China het op ‘n vraag oor die Amerikaanse president, Donald Trump, se waarskuwing dat hy Amerikaanse militêre optrede in die konflik oorweeg, gesê hy is nie ten gunste van geweld nie. Guo Jiakun van die […]
# ‘n Hospitaal in die suide van Israel en twee dorpe naby Tel Aviv is vanoggend deur ‘n groot aantal Iranse missiele getref. Reddingswerkers berig minstens 47 mense is in die jongste aanvalle beseer. Die eerste minister van Israel, Benjamin Netanyahu, waarsku dat Iran “‘n duur prys sal betaal” ná die aanval op die Soroka-hospitaal […]
# Regerings regoor die wêreld is besig om duisende van hul burgers wat vasgekeer is in die vinnig verslegtende konflik tussen Israel en Iran, met busse, per vliegtuig en in sommige gevalle selfs per voet, te ontruim. Buitelanders probeer reeds sedert verlede week om albei lande inderhaas te verlaat nadat Israel Vrydag bomaanvalle teen Iran […]
# Iran says the main target of a missile attack in which a hospital in southern Israel was hit was an Israeli military and intelligence base, not the health facility. A hospital in southern Israel and two towns near Tel Aviv were struck after a barrage of Iranian missiles, with Israeli rescuers reporting at least […]
# China urged countries in the Middle East, “especially Israel”, to cease fighting after fresh exchanges of fire with Iran. China also says it opposed the “use of force”, in response to a question about US President Donald Trump warning he was weighing US military action in the Israel-Iran conflict. Foreign ministry spokesman Guo Jiakun […]