# Die regering sê hy het noodoproepe ontvang om 17 Suid-Afrikaanse mans te help om terug te keer huis toe nadat hulle in die oorloggeteisterde Donbas-streek in Oekraïne vasgekeer is. Die mans, tussen 20 en 39 jaar, is met lonende kontrakte gelok om by huursoldaatmagte in die Oekraïne/Rusland-konflik aan te sluit. Sestien van die mans […]
# Government says it has received distress calls for assistance to return home 17 South African men, between the ages of 20 and 39 years old, who are trapped in the war-torn Ukrainian region of Donbas. They were lured to join mercenary forces involved in the Ukraine-Russia war under the pretext of lucrative employment contracts. […]
# Die Suid-Afrikaanse Polisiediens het bevestig hy het ʼn oorgawebevel van die Eswatini-regering ontvang vir Siyabonga Gezani en Malusi Dave Ndimande. Dit volg nadat hulle Maandag hul uitleweringsappèl laat vaar het. Die broers word vir ʼn reeks misdade in Suid-Afrika gesoek, onder meer die moord op die musikant, Kiernan “AKA” Forbes, en sy vriend Tebello […]
# Die Israelse leër sê Hamas het nog ‘n krygsgevangene aan die Rooi Kruis oorhandig. Dis die derde oorhandiging hierdie week. Indien dit as ‘n liggaam van ‘n gestorwe gyselaar bevestig word, beteken dit daar is nog ses ander steeds in Gaza. Die liggaam van Itay Chen, ‘n Israelies-Amerikaanse burger wat in Gaza aangehou is, […]
# President Donald Trump van Amerika sê Suid-Afrika hoort nie meer in die Groep van 20 belangrike ekonomieë nie. Hy het die land herhaaldelik beskuldig dat hy op grond beslag lê en sekere klasse mense baie sleg behandel. Hy beskryf dit as ʼn massiewe menseregteskending. Suid-Afrika maak gereed om later vandeesmaand die G20-leiersberaad in Johannesburg […]
# The South African Police Service has confirmed that it has received a surrender order from the Eswatini government for Siyabonga Gezani and Malusi Dave Ndimande. This is after they abandoned their extradition appeal on Monday. The brothers are wanted in South Africa for a string of cases, including the murders of musician Kiernan “AKA” […]
# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, het bevestig ‘n amptelike uitleweringsbevel van die Koninkryk van Eswatini vir die uitlewer van die broers Siyabonga Gezani Ndimande and Malusi Dave Ndimande is ontvang. Die twee word vir verskeie oortredings gesoek, onder meer die moord op die musikant Kiernan “AKA” Forbes en Tebello “Tibz” […]
# The Israeli military says Hamas has handed over to the Red Cross another deceased hostage, marking the third such transfer this week. If the latest remains are confirmed as those of a dead hostage, it will mean six others are still in Gaza. On Tuesday evening, the body of Itay Chen, the last Israeli-American […]
# Die dodetal nadat ʼn UPS-vragvliegtuig in Kentucky neergestort het, het tot elf gestyg. Die vliegtuig het Dinsdagaand neergestort kort nadat dit by die Louisville Muhammad Ali Internasionale Lughawe opgestyg het. Die Nasionale Vervoer- en Veiligheidsraad sê die linkerkantse enjin het tydens opstyging van die vlerk afgeval en ʼn groot brand veroorsaak. Kentucky se goewerneur, […]