# Australia began public hearings in an inquiry into the Bondi Beach mass shooting in December which killed 15 people, with Jewish Australians giving evidence of their experience of rising domestic antisemitism. The retired judge leading the wide-ranging national inquiry known as a royal commission, Virginia Bell, says the first block of public hearings will […]
# The South African rand weakened on Monday, pressured by a firmer US dollar and a jump in oil prices, as escalating tensions between the United States and Iran weighed on global market sentiment. At midday the rand traded at 16-rand-69-cents against the dollar, down 0.5-percent from its previous close. The US dollar edged higher […]
# Australië het begin met openbare verhore in ‘n ondersoek na die massaskietery op Bondi Beach in Desember, waarin 15 mense dood is, met Joodse Australiërs wat getuienis lewer van hul ervaring met toenemende binnelandse antisemitisme. Die afgetrede regter aan die hoof van die koninklike ondersoekkommissie, Virginia Bell, sê die eerste openbare verhore sal fokus […]
# Die Suid-Afrikaanse rand het Maandag verswak, onder druk van ‘n stewiger Amerikaanse dollar en ‘n styging in oliepryse, namate toenemende spanning tussen die Verenigde State en Iran die wêreldmarksentiment teister. Die rand het oor die middaguur teen 16-rand-69-sent teenoor die dollar verhandel, ‘n daling van 0,5-persent sedert sy vorige sluiting. Die Amerikaanse dollar het […]
# Boeing is vandag terug in ‘n federale hof in Chicago vir ‘n hoërisiko-siviele verhoor rakende die Ethiopian Airlines vlug 302-ongeluk in 2019. Terwyl die lugvaartreus reeds aanspreeklikheid vir die ramp erken het, sal die jurieverhoor vandag fokus op die bepaling van die skade wat verskuldig is aan die familie van Samya Stumo, ‘n jong […]
# Oostenryk het drie Russiese diplomate as persona non grata verklaar oor ‘n “antennawoud” op die dakke van diplomatieke geboue wat vir spioenasie gebruik kan word. Die minister van Buitelandse Sake, Beate Meinl-Reisinger, het in ‘n verklaring gesê dit is onaanvaarbaar dat diplomatieke immuniteit gebruik word vir spioenasie-aktiwiteite. Sy het bevestig die drie diplomate het […]
# Die Departement van Gesondheid het die publiek gerusgestel en gesê daar is geen rede tot paniek na die dood van drie mense wat ná ‘n Atlantiese vaart positief getoets het vir die hantavirus. Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes doen kontakopsporing, terwyl die Wêreldgesondheidsorganisasie ‘n internasionale reaksie lei om die uitbreking te beperk. Foster […]
# Boeing returns to a Chicago federal court today for a high-stakes civil trial regarding the 2019 Ethiopian Airlines Flight 302 crash. While the aerospace giant has already admitted liability for the disaster, the jury trial today will focus on determining the damages owed to the family of Samya Stumo, a young American NGO worker […]
# Iran sê hy het ‘n Amerikaanse oorlogskip gedwing om om te draai en nie die Seestraat van Hormoes binne te gaan nie, maar ‘n Amerikaanse amptenaar ontken die skip is deur Iranse missiele getref. Iran se semi-amptelike Fars-nuusagentskap berig twee missiele het die skip by die suidelike ingang van die seestraat getref. Iran het […]