# Russia’s Vladimir Putin and India’s Narendra Modi hailed their friendship and warm relations, holding a phone call despite pressure from Washington over growing economic ties between the two. US President Donald Trump has bumped up tariffs on India, which has become a major purchaser of Russian oil, with Western sanctions imposed on Moscow over […]
# Five SANDF soldiers and two undocumented Zimbabweans will appear in the Musina Magistrate’s Court today for allegedly conspiring to steal a consignment of illicit cigarettes near the Limpopo River. Shots were reportedly fired, forcing smugglers to abandon 24 boxes. Six boxes were later recovered from a temporary military camp. Police spokesperson Hlulani Mashaba says […]
# Suid-Afrika het vandag drie openbare dossiere by die VN Veiligheidsraad ingedien waarin Israel beskudig word van volksmoord teen Palestyne in Gaza. Die voorleggings beskryf beweerde aanhitsing deur Israelse amptenare, dade van volksmoord, en die gebruik van verhongering en die gebruik van hulpverlening as ‘n wapen. Die dossiere dien as aanvulling tot Suid-Afrika se voortgesette […]
# Diewe het in Parys se Natuurhistoriese Museum ingebreek en ontsnap met goudmonsters ter waarde van 12,3-mijoen-rand in die jongste in ‘n reeks van inbrake by kulturele instellings. Die museum, wat bekend is vir dinosourusgeraamtes en taksidermie, huisves ook ‘n geologie- en mineralogie-galery. Die inbraak is Dinsdagoggend ontdek nadat inbrekers, vermoedelik met ‘n hoekslyper en […]
# South Africa has submitted three public dossiers to the UN Security Council today, accusing Israel of genocide against Palestinians in Gaza. The submissions outline alleged incitement by Israeli officials, acts of genocide, and the use of starvation and aid weaponisation. This complement South Africa’s ongoing International Court of Justice case and follow a UN […]
# Die eerste groep ernstige siek kinders van Gaza het in Brittanje aangekom ingevolge ‘n plan wat hulle toelaat om dringende mediese behandeling te ontvang. ‘n Tussen-regeringstaakmag het weke lank beplan aan die ingewikkelde humanitêre operasie om die kinders en hul onmiddellike gesinslede te ontruim vir spesialis-sorg in die staatsbeheerde Nasionale Gesondheidsdiens. Die Wêreldgesondheidsorganisasie sê […]
# Thieves broke into Paris’s Natural History Museum, making off with gold samples worth 12.3-million in the latest of a series of robberies from cultural institutions. Famed for its dinosaur skeletons and taxidermy, the museum also houses a geology and mineralogy gallery. A break-in was detected on Tuesday morning, with the intruders reportedly using an […]
# Die Amerikaanse president, Donald Trump, en sy vrou, Melania, het aan boord van Marine One by Windsor-kasteel aangekom. Die prins en prinses van Wallis het hulle ontvang vir hul tweede staatsbesoek aan die Verenigde Koninkryk. Hulle het daarna by die koning en koningin aangesluit vir ‘n koets-optog deur die Windsor-landgoed, voor ‘n verbyvlug en […]
# Sokker: ‘n Middelveldspeler van Ghana en Villarreal, Thomas Partey, het onskuldig gepleit op aanklagte dat hy twee vroue verkrag het en ‘n derde seksueel aangerand het. Die 32-jarige, voormalige speler van Arsenal, staan tereg op vyf aanklagte van verkragting asook een klagte van seksuele aanranding. Partey is borgtog toegestaan en sal weer in November […]