# Die landbou-organisasie, TLU SA, verwelkom die geskiedkundige steenvrugte-handelsprotokol tussen Suid-Afrika en China. Die ooreenkoms verseker die eerste keer toegang tot die Chinese mark vir vyf soorte Suid-Afrikaanse steenvrugte: appelkose, perskes, nektariens, pruime en pruimedante. Toegang tot die Chinese mark kan oor die volgende vyf jaar sowat 400-miljoen-rand vir die land ontsluit. Bennie van Zyl […]
# Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, sê Suid-Afrika sal oor ʼn tydperk van ses maande twee-miljard-rand van die Amerikaanse sentrums vir siektebeheer en -voorkoming ontvang. Dit sal bestaande MIV- en vigsprogramme in die land aan die gang hou. Besnoeiings in Februarie aan Amerika se presidensiële noodplan vir vigsverligting het ʼn massiewe finansiële tekort veroorsaak […]
# Die DA verwelkom die ondertekening van ʼn belangrike steenvrugte-handelsprotokol tussen Suid-Afrika en China en sê dis ʼn deurbraak vir die landbousektor. Die ooreenkoms maak die Chinese mark toeganklik vir vyf soorte Suid-Afrikaanse steenvrugte, naamlik appelkose, perskes, nektariens, pruime en pruimedante. Willie Aucamp van die DA sê oop deure na Asië en ander streke met […]
# Hamas sê hy het die oorskot oorhandig van al die Israelse gyselaars wat hy kon bereik. Nog twee liggame is gister oorhandig nadat die militante groep reeds die liggame van sewe van die 28 oorlede gyselaars teruggegee het. Israel sê ʼn agste liggaam is nie dié van ʼn gyselaar nie. Dit beteken 19 se […]
# The agriculture organisation TLU SA has welcomed the historic stone fruit trade protocol between South Africa and China. The agreement opens the Chinese market for the first time to five types of South African stone fruit, namely apricots, peaches, nectarines, plums, and prunes. The opening of the Chinese market could unlock approximately 400-million-rand for the […]
# United Nations secretary general, António Guterres, is calling on the world to build food systems that nourish people and protect the planet. Today is World Food Day under the theme, Hand-in-hand for Better Foods and a Better Future, a call for solidarity across borders, sectors, and communities. An estimated 673-million people still go to bed […]
# Health minister Aaron Motsoaledi says South Africa will receive two-billion-rand over six months from the US Centres for Disease Control and Prevention. This is to sustain existing HIV and Aids programmes in the country. The cuts in the United States President’s Emergency Plan for AIDS Relief in February this year have created a massive […]
# Amerika se minister van Verdediging, Pete Hegseth, vra vrede deur mag om die konflik in Oekraïne te beëindig, en dat Rusland sy onnodige bloedvergieting staak. NAVO se ministers van Verdediging wat reeds meer hommeltuie aan Oekraïne beloof het, het gister in Brussel vergader. Hegseth sê as daar op die kort termyn geen weg na […]
# Limpopo se premier, Phophi Ramathuba, sê pogings gaan voort om die slagoffers van Sondag se noodlottige busongeluk naby Louis Trichardt uit te ken. Drie-en-veertig mense is in die ongeluk dood. Die meeste passasiers was burgers van Zimbabwe en Malawi wat van die Oos-Kaap na Harare gereis het. Ramathuba sê hulle werk saam met Zimbabwiese […]