# Die DA sê hy ondersteun die parlementêre portefeuljekomitee oor Verdediging en Militêre Veterane se voorsitter, Dakota Legoete, se kommer oor die welstand van Suid-Afrikaanse weermaglede. Dit volg nadat 813-miljoen-rand wat as toelaes vir soldate bedoel was, elders aangewend is. Nicholas Gotsell van die DA sê hulle verwelkom Legoete se oproep vir dringende optrede nadat […]
# Die fliekmaker Spike Lee, Warner Brothers se uitvoerende hoof, Pamela Abdy, die klankbaan-komponis Nicholas Britell en die draaiboekskrywer Will Tracy is van die mense wat vereer word op vanjaar se Montclair-rolprentfees in Amerika. Lee word vereer vir sy bydrae as rolprentmaker terwyl Adby die Visioenêre Toekenning vir haar loopbaan ontvang deur flieks soos Sinners […]
# A total of 303 learners from 35 regions across South Africa and 16 international participants will take part in the Eskom Expo for Young Scientists International Science Fair in Gauteng next month. Participants from South Africa, Lesotho, Namibia, Zimbabwe, Mexico, Ireland, India and Russia will showcase their science projects. Eskom’s Parthy Chetty says prizes include […]
# The DA says it supports Parliament’s portfolio committee on Defence and Military Veterans chairperson, Dakota Legoete’s concerns over the welfare of South African National Defence Force members. This comes as 813-million-rand meant for soldier allowances remains unaccounted for, with funds diverted elsewhere. The DA’s Nicholas Gotsell says they welcome Legoete’s call for urgent action […]
# Koning Charles het klem gelê op die diepe verbintenis tussen die Verenigde Koninkryk en Amerika, en die behoefte om kulturele, militêre en handelsbande in stand te hou. Hy het president Donald Trump en sy vrou, Melania, gisteraand by Windsor-kasteel met ʼn feesmaal onthaal. Trump is op sy tweede geskiedkundige staatsbesoek aan die land waar […]
# Filmmaker Spike Lee, Warner Bros. CEO Pamela Abdy, film composer Nicholas Britell, and screenwriter Will Tracy are some of this year’s Montclair Film Festival Honours. Lee will be honoured with the Filmmaker Tribute, while Adby will receive the Visionary Award, focusing on her career by highlighting films such as Sinners and Weapons. Britell will […]
# Die Europese Kommissie beplan om handel met Israel te beperk en sanksies in te stel teen sogenaamde ekstremistiese ministers in sy regering. Die voorstel moet deur die meerderheid van die Europese Unie se 27 lidlande aanvaar word, maar sal waarskynlik teenstand kry, veral van Duitsland en Italië. Die EU is Israel se grootste handelsvennoot, […]
# King Charles has emphasised the deep connections between the UK and the US and the need to maintain cultural, trading and military links. He hosted president Donald Trump and his wife, Melania, at a lavish banquet at Windsor Castle yesterday evening. Trump is on his historic second state visit to the country, where he […]
# Die Amerikaanse handelsverteenwoordiger, Jamieson Greer, en die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, ontmoet na verwagting vandag in New York. Die doel is om die 30-persent tariewe wat Amerika op Suid-Afrikaanse uitvoere ingestel het, te bespreek. Die land se onderhandelingspan het ʼn hersiene voorstel voorgelê om ʼn laer tarief te bewerkstellig. Amerika […]