# Minister of Sport, Arts and Culture, Gayton McKenzie, will lead a historic and powerful reunion of ex-political prisoners at the Robben Island Museum in the Western Cape next weekend. This will be held under the theme, Reuniting with Robben Island as the Stronghold that Fortified Our Resistance to Achieve Our Freedom. The department’s spokesperson, […]
# Batman No. 1, by writer Matt Fraction and artist Jorge Jiménez, has sold over 500-thousand copies, making it the top-selling comic of the year so far. The comic book is a heartfelt, self-contained story that highlights both Batman’s detective skills as well as his empathy and humanity for others. Batman No. 1 has sold out with […]
# Hamas sê eerste minister Benjamin Netanyahu se grondinval op Gazastad beteken Israel het geen kans meer om gyselaars, lewend of dood, uit die gebied te kry nie. Van die 48 gyselaars wat nog in Gaza aangehou word, lewe 20 vermoedelik nog. Israel het Woensdag sy inval op die buitewyke van Gazastad begin. Meer as […]
# Former US vice president Kamala Harris has criticised president Donald Trump’s administration over its assault on free speech, saying this is an outright abuse of power. This follows the indefinite suspension of Jimmy Kimmel’s late-night show from ABC over his comments about the assassination of right-wing activist Charlie Kirk. Harris says Trump’s administration is […]
# Hamas says prime minister Benjamin Netanyahu’s Gaza City ground incursion means that Israel has lost any chance of getting its hostages out of the territory, dead or alive. Forty-eight hostages remain in Gaza, 20 of whom are believed to be alive. Israel began its incursion on the outskirts of Gaza City on Wednesday, killing […]
# Oekraïne het ‘n duisend liggame uit Rusland ontvang wat Moskou sê gesneuwelde Oekraïnse soldate is. ‘n Regeringsliggaam wat getalle voorsien oor Russiese krygsgevangene en verlore Russiese soldate, sê Oekraïne het 24 liggame van Russiese soldate in ruil teruggestuur. Die repatriasie van die liggame van soldate en die uitruil van krygsgevangenes is van die min […]
# Die Amerikaanse president, Donald Trump het tydens ‘n nuuskonferensie saam met die Britse Eerste Minister, Sir Keir Starmer, by Chequers gesê, “Putin het hom werklik in die steek gelaat”. Volgens Starmer het Putin die laaste paar dae “sy werklike kleure gewys” en sê hulle moet druk op die Russiese president plaas. Trump sê hy […]
# Donald Trump het Amerika se “onbreekbare band” met Brittanje geprys toe hy en eerste minister Keir Starmer ‘n reuse- tegnologie-ooreenkoms onderteken het op die tweede dag van die Amerikaanse president se staatsbesoek. Trump het ‘n dag nadat koning Charles hom met koninklike prag en praal by Windsor-kasteel trakteer het, na Starmer se Chequers-landgoed gevlieg […]
# Klimaatsverandering veroorsaak toenemend wêreldwye wisselvallige en uiterste veranderings tussen vloede en droogtes, met ‘n stortvloed van uitwerkings op samelewings. Die VN se Wêreld Meteorologiese Organisasie het in ‘n verslag gesê die wêreld se watersiklus word al hoe meer onvoorspelbaar, met gletsers wat krimp, droogtes, ongebalanseerde rivierkomme en ernstige vloede wat verwoesting saai. Die agentskap […]