# The Anglican Archbishop of Cape Town, Thabo Makgoba, is appealing for more international pressure to be applied on Israel. This comes after two separate Israeli air strikes on Gaza over the weekend, including on a school sheltering displaced families, killed 24 people. Makgoba says Israel’s aggression has now taken on levels which are vastly […]
# Amerika se president, Donald Trump, het sy Russiese eweknie, Vladimir Putin, gekritiseer en sê hy is verbaas dat Rusland sy bombardering van Oekraïnse stede verskerp het. Dit volg nadat Rusland 298 hommeltuie en 69 missiele in Oekraïne gelanseer het. Twaalf 12 mense, onder wie kinders, is dood. Trump oorweeg nóg sanksies teen Rusland en […]
# US president Donald Trump has criticised his Russian counterpart, Vladimir Putin, saying he is surprised that Moscow has intensified its bombardment of Ukrainian cities. This comes after Russia launched 298 drones and 69 missiles into Ukraine, killing 12 people, including children. Trump says he is considering additional sanctions against Russia, warning that Putin’s attempts […]
# Die kragvoorsiener North American Electric Reliability Corporation waarsku dat Noord-Amerika dié somer kragonderbrekings kan ondervind. Faktore wat daartoe bydra sluit in die toenemende vraag na elektrisiteit, sektore wat oorspronklik deur fossielbrandstowwe aangedryf is en nou na elektrisiteit oorskakel, asook die wydverspreide ingebruikneming van elektriese voertuie en hittepompe. Die Mid-weste, Texas, Nieu-Engeland en dele van […]
# Disney se aksiefliek Lilo and Stitch het tydens sy openingsnaweek die eerste plek op die lokket-trefferlys gehaal. Die fliek handel oor ‘n chaotiese ruimtewese wat in Hawaii neerstort en deur ‘n jong meisie en haar ouer suster aangeneem word. Mission: Impossible – The Final Reckoning, waarin Tom Cruise die spioen Ethan Hunt speel, het […]
# The North American Electric Reliability Corporation is warning that America faces a serious blackout threat this summer. This is due to rising electricity demand, sectors originally powered by fossil fuels becoming electrified, and widespread adoption of electric vehicles as well as heat pumps amongst other things. Midwest, Texas, New England, and parts of Canada are […]
# Oekraïne se president, Volodymyr Zelensky, waarsku dat Rusland se geweld nie sonder sterk internasionale druk gestuit kan word nie. Dit volg nadat Moskou die naweek Kiev met hommeltuie en missiele aangeval en 12 mense, insluitend drie kinders, se lewens geëis het. Rusland se ministerie van Verdediging, sê hy het skade aangerig by teikens soos […]
# Disney’s live-action Lilo and Stitch topped the global box office on its opening weekend. The movie is about a chaotic alien who crash-lands in Hawaii and gets adopted by a young girl and her older sister. Mission: Impossible – The Final Reckoning, in which Tom Cruise picks up as spy operative Ethan Hunt, opened at […]
# President Donald Trump van Amerika sê hy het ingestem om die 50-persent-tariewe op invoere uit die Europese Unie tot 9 Julie uit te stel. Dit volg ná gister se telefoniese gesprek met die Europese Unie se president, Ursula von der Leyen. Die 50-persent-koers sou volg nadat Trump in April ʼn wederkerige tarief van 20-persent […]