# Verskeie Amerikaanse senatore vra ‘n ondersoek om vas te stel of president Donald Trump betrokke was by binnehandel of markmanipulering deur mense aan te moedig om aandele te koop kort voor sy dramatiese ommekeer oor globale tariewe. Die aantygings het gevolg nadat Trump ‘n paar minute na Wallstraat se opening die boodskap geplaas het: […]
# Several US senators have called for an investigation into whether President Donald Trump engaged in insider trading or market manipulation by encouraging people to buy stocks just before his dramatic reversal on global tariffs. The accusations came as Trump posted a few minutes after Wall Street opened that “IT’S TIME TO BUY”. A few […]
# Aandele het vandag die hoogte ingeskiet nadat Donald Trump die ingrypende tariewe op Amerikaanse handelsvennote tydelik op ys geplaas het. Selfs Chinese beleggers het hulle nie gesteur aan sy besluit om tariewe op Beijing tot 125-persent te verhoog nie. Die res van die wêreld het ‘n skitterende vertoning op Wallstraat nagevolg nadat die Amerikaanse […]
# Stocks rocketed today as a relief rally spread through markets after Donald Trump paused crippling tariffs on US partners. Chinese investors even brushed off his decision to ramp up duties on Beijing to 125-percent. The across-the-board gains tracked a blistering performance on Wall Street as the US president said he would delay for 90 […]
# Zimbabwe het begin met vergoedingsbetalings aan voormalige plaaseienaars kragtens die Global Compensation Deed wat in 2020 onderteken is. Daar is tot op hede 740 plase goedgekeur vir vergoeding, met die regering wat reeds ongeveer 59,3-miljoen-rand uitbetaal het vir die eerste verwerkte 378 plase. Die minister van Finansies in Zimbabwe, Mthuli Ncube, sê die vergoeding […]
# Die basketbal-ikoon LeBron James is die eerste beroeps-mansatleet wat deur die speelgoedmaatskappy Mattel as ‘n Ken-pop verewig is. Hierdie spesiale uitgawe wat in vennootskap met die LeBron James-familiestigting vervaardig is, vang die speler van Los Angeles Lakers se unieke klerestyl vas en is selfs langer as die standaard Ken-pop. James sê dit is ’n […]
# Universal Studios beplan om sy eerste temapark in Europa in Bedfordshire, Engeland, op te rig. Die park sal in 2031 sy hekke oopgooi as die grootste toeriste-aantreklikheid in Brittanje, en sal na verwagting in sy eerste jaar 8,5-miljoen besoekers lok. Universal het reeds temaparke in Orlando en Los Angeles in Amerika, asook in Japan, […]
# Zimbabwe has initiated compensation payments to former farm owners under the Global Compensation Deed signed in 2020. To date, 740 farms have been approved for compensation, with the government disbursing approximately 59.3-million-rand for the first batch of 378 processed farms. Zimbabwe’s Finance minister, Mthuli Ncube, the compensation is part of Zimbabwe’s Arrears Clearance and […]
# Basketball icon LeBron James has become the first male professional athlete to be immortalised as a Ken doll by toy company Mattel. This special edition doll, which is in partnership with the LeBron James Family Foundation, captures the Los Angeles Lakers player’s unique fashion sense. It is also taller than the standard Ken doll. […]