# The Steel Tube Export Association of South Africa will take part in an outward selling mission to Nigeria and Ghana from today to Saturday. Facilitated by the Department of Trade, Industry and Competition, the mission aims to boost industrialisation, exports, and job creation. Steasa CEO Keitumetse Moumakoe says the initiative will expand the industry’s […]
# Botswana het ‘n beleggingsooreenkoms van 211-miljard-rand met Katar se Al Mansour Holdings gesluit om dringende nasionale uitdagings die hoof te bied. President Duma Boko sê die vennootskap met die Botswana Ontwikkelingskorporasie is gemik op infrastruktuur, energie, mynbou, diamantverwerking, landbou, toerisme, kuberveiligheid en verdediging. Botswana het terugslae ondervind as gevolg van ‘n afswaai in die […]
# Die VSA het die meeste roetine-visumaansoeke by sy Harare-ambassade opgeskort, en voer as redes aan sekuriteitsrisiko’s en die oorskryding van visumverblyf deur Zimbabwiërs. Die opskorting raak toeriste-, studente-, sake- en immigrantvisums, hoewel diplomatieke visums grootliks onaangeraak bly. Reeds uitgereikte visums bly geldig. Die ambassade sê die pouse laat ‘n hersiening van siftingsprosedures toe. Die […]
# Strande in die dorp Guardamar del Segura, in die suidooste van Spanje, was vir twee dae gesluit na die ontdekking van twee giftige seeslakke in die water. Die plaaslike polisie sê om veiligheidsredes is alle swem op munisipale strande verbied. Die blou draak, in die omgangstaal so vernoem na sy ooreenkoms met die mitiese […]
# Beaches in the town of Guardamar del Segura, in southeastern Spain, were closed for two days after the discovery of two venomous sea slugs in the water. Local police said for safety reasons, all swimming on municipal beaches was banned. The blue dragon, colloquially named for its resemblance to the mythical creature, is only […]
# Die Amerikaanse minister van Verdediging, Pete Hegseth, het die hoof van die Pentagon se intelligensie-agentskap, luitenant-generaal Jeffery Kruse, afgedank net weke nadat die Withuis ‘n hersiening van die uitwerking van Amerikaanse aanvalle op Iran verwerp het. In Junie het president Donald Trump sterk teruggekap teen ‘n uitgelekte verslag waarvolgens die aanvalle op Iran se […]
# Die EFF-leier Julius Malema sal vanmiddag die hoofrede lewer by die Jaarlikse Algemene Konferensie van die Nigeriese Balievereniging. Die geleentheid word aangebied by die Enugu Internasionale Konferensiesentrum in die Nigeriese staat Enugu. Besprekings sal fokus op regsontwikkeling, regshervorming en die rol van regspraktisyns in die versterking van demokratiese regering en die oppergesag van die […]
# Botswana has secured a 211-billion-rand investment deal with Qatar’s Al Mansour Holdings to tackle urgent national challenges. President Duma Boko announced that the signed partnership with the Botswana Development Corporation target infrastructure, energy, mining, diamond refinement, agriculture, tourism, cybersecurity, and defence. Botswana has been facing setbacks due to a diamond market downturn. Boko says […]
# President Cyril Ramaphosa het die president en uitvoerende hoof van Toyota Tsusho, Toshimitsu Imai, ontmoet by die negende Tokio Internasionale Konferensie oor Afrika-ontwikkelingsberaad in Yokohama, Japan. Die bespreking het gefokus op die versterking van handels- en beleggingsbande en geleenthede ondersoek om ekonomiese samewerking en volhoubare ontwikkeling te bevorder en industriële vennootskappe te versterk. Ramaphosa […]