# President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika se ekonomiese diplomasie is gefokus op die verkryging van marktoegang, die lok van beleggings en die bevordering van volhoubare ontwikkeling. Hy het verlede week deelgeneem aan die negende internasionale konferensie oor Afrika-ontwikkeling in Tokio, Japan. Ramaphosa sê in sy weeklikse nuusbrief weens die wêreldwye handelsontwrigtings en toenemende druk op […]
# President Cyril Ramaphosa says South Africa’s economic diplomacy is centred on securing market access, attracting investment and promoting sustainable development. He participated in the ninth Tokyo International Conference on African Development in Japan last week. In his weekly newsletter, Ramaphosa says given the global trade disruptions and mounting tariff pressures, participating in forums like the conference […]
# Die 2025 Chenin Blanc-uitdaging se toptien-wenners is aangekondig en word later vanjaar op ProWine Shanghai in China vertoon. Stellenbosch oorheers weer en spog met vier van die tien inskrywings. Boonop is drie van die vier van Stellenrust Wines, wat die gereeldste wenners in die kompetisie is. Standard Bank, wat die kompetisie borg, se hoof […]
# Die Wêreldnatuurfonds in Suid-Afrika sê volhoubare ontwikkeling van ʼn oorgangs-mineraalbedryf is belangrik terwyl Suid-Afrika gereed maak om later vanjaar die G20-beraad aan te bied. Die Wêreldbank beraam daar sal teen 2050 ʼn 500-persent toename wees in die vraag na minerale soos grafiet en litium vir die wêreldwye oorgang na ʼn nuwe energie-orde. WWF SA […]
# The 2025 Standard Bank Chenin Blanc top ten challenge winners have been announced and will be showcased at ProWine Shanghai, China, later this year. Once again, Stellenbosch dominates, with four wines among the top ten. Three of the four are from Stellenrust Wines, the most consistent winner in the history of the competition. Standard […]
# Die Amerikaanse visepresident, JD Vance, sê Rusland het aansienlike toegewings gemaak in samesprekings om sy oorlog teen Oekraïne te beëindig. Die Russiese minister van Buitelandse Sake, Sergey Lavrov, hou vol dat enige veiligheidswaarborge aan Oekraïne ook Rusland en sy grootste bondgenoot, China, moet betrek, sowel as Amerika, Brittanje en Frankryk. Vance het aan NBC […]
# US vice president JD Vance says Russia has made significant concessions in talks to end its war with Ukraine. Russian Foreign minister Sergey Lavrov has maintained that any security guarantees for Ukraine would have to involve Moscow and its biggest ally, China, alongside the US, UK, and France. In an interview with NBC, Vance said […]
# Spanje se meteorologiese agentskap sê die hittegolf van 16 dae wat die land hierdie maand geteister het, was die ergste op rekord. Die hittegolf het meer as ʼn duisend lewens geëis en veldbrande veroorsaak wat steeds in die noordelike en westelike dele van die land woed. Die agentskap sê voorlopige syfers wat van drie […]
# The World Wildlife Fund South Africa says sustainable development of a transition minerals industry could not be more pertinent as South Africa prepares to host the G20 nations later this year. The World Bank estimates that there will be a 500-percent increase in demand for minerals such as graphite and lithium by 2050, to […]