# The SA Police is hosting the 27th Interpol African Regional Conference in Cape Town. The three-day gathering aims to strengthen cross-border policing amid rising challenges such as human trafficking, kidnappings for ransom, drug smuggling, and illegal mining. Police chiefs and global partners will deepen law enforcement partnerships, explore regional cooperation, mutual legal assistance, and […]
# The Zambian government says it remains committed to working with former Zambian president Edgar Lungu’s family on funeral arrangements that balance their wishes and state obligations. This follows South Africa’s Constitutional Court declining the Lungu family’s direct appeal against a Pretoria High Court ruling. Lungu passed away on 5 June. Secretary to the Cabinet […]
# Standard Bank het sy Volhoubaarheids-akademie bekendgestel. Dis ʼn gratis leerplatform wat praktiese maatskaplike, omgewings-, bestuurs- en volhoubaarheids-oplossings aan sake-ondernemings reg oor Afrika bied. Die akademie is ontwikkel in samewerking met Microsoft en Philanthrosoft. Manessah Alagbaoso van Standard Bank sê deelnemers kan deur die platform insig kry in die gebruik van hernubare energie, klimaat-slim landbou […]
# Die Amerikaanse president, Donald Trump, het weer gedreig om swaar ekonomiese strafmaatreëls teen Rusland in te stel as president Vladimir Putin weier om die oorlog teen Oekraïne te staak. Trump probeer een-op-een-gesprekke bewerkstelling tussen Putin en president Volodimir Zelensky van Oekraïne. Trump sê hy wil nie nuwe sanksies of tariewe instel wat Rusland se […]
# Standard Bank has launched its Sustainability Academy, a free learning platform providing practical environmental, social, governance and sustainability solutions to businesses across Africa. The academy has been developed in partnership with Microsoft and Philanthrosoft. Standard Bank’s doctor Manessah Alagbaoso says through the academy, participants gain insights into renewable energy adoption, climate-smart agriculture, carbon markets […]
# Mere, wat sowat vier-persent van die aarde se landoppervlakte bedek, verdwyn teen ‘n ontstellende tempo weens besoedeling, verlies aan habitat, indringerspesies en klimaatverandering. Dis vandag Wêreld-meredag, wat bewustheid wil aanwakker oor die belangrikheid van mere en onderhoubare bestuur daarvan en verwante ekostelsels. Die Verenigde Nasies se Omgewingsprogram waarsku dat mere se ekostelsels teen 2050 […]
# US president Donald Trump has renewed his threat to impose heavy economic penalties on Russia if president Vladimir Putin refuses to halt the war against Ukraine. Trump is seeking one-on-one talks between Ukrainian president Volodymyr Zelensky and Putin. Trump says he does not want to impose new sanctions or tariffs aimed at hurting the […]
# Die Wits-universiteit se Instituut vir Botsingsfisika is een van die wêreldwye wenners van die 2025 ODESS-prys in Frankryk. Die toekenning van die Pierre Fabre-stigting gee erkenning aan ʼn Suid-Afrikaanse uitvinding wat deeltjie-fisikategnologie aanpas om luggehalte te monitor. Die kompetisie het ʼn rekord van 350 inskrywings van reg oor die wêreld gelok. Die wenprojek onder […]
# Die veertienmalige Grammy-wenner Taylor Swift en die driemalige Super Bowl-kampioen Travis Kelce het verloof geraak sowat twee jaar nadat hulle hul verhouding aangekondig het. Die paartjie skryf in ‘n gesamentlike Instagram-plasing “Julle Engels-onderwyser en liggaamsoefening-onderwyser gaan trou”. Die plasing het meer as 24-miljoen duimpies gekry. Die aankondiging volg net dae nadat Swift ‘n seldsame […]