# Jaguar Land Rover says it will partially restart manufacturing of its vehicles in the coming days after a cyberattack halted operations at its United Kingdom factories. The company owned by India’s Tata Motors earlier announced that it had been targeted by hackers, severely disrupting sales and production and forcing the company to seek emergency […]
# Die Pura Beverage Company, ‘n innoveerder in natuurlike, lae-suiker drankies wat in die Verenigde Koninkryk en Suid-Afrika gebaseer is, het ‘n belegging van 260-miljoen-rand van ‘n toonaangewende globale beleggingsfirma verkry. Greig Jansen van die maatskappy sê die belegging sal aangewend word om Pura Soda se markpenetrasie, handelsmerk en bemarking regoor die wêreld te versnel. […]
# Die Amerikaanse minister van Buitelandse Sake, Marco Rubio, sê ʼn Amerikaanse burger, Amir Amiry, wat onregmatig aangehou is, is uit ʼn Afgaanse tronk vrygelaat. Hy is die vyfde Amerikaner wat vanjaar uit aanhouding in Afganistan vrygelaat word. Die spesiale gesant vir gyselaars, Adam Boehler, het na Kaboel gereis om persoonlik toesig te hou oor Amiry […]
# The Pura Beverage Company, a UK-SA-based innovator in natural, low-sugar drinks, has secured a 260-million-rand investment from a leading global investment firm. The company’s Greig Jansen says the investment will be leveraged to accelerate Pura Soda’s market penetration, brand building and marketing across the globe. He says they anticipated global health and wellness trends within […]
# US Secretary of State Marco Rubio says American citizen Amir Amiry, who was wrongfully detained, has been released from an Afghan prison. He is the fifth American to be freed from detention in Afghanistan this year. Special envoy for hostage response Adam Boehler travelled to Kabul to personally oversee Amiry’s release. Rubio says that while […]
# President Cyril Ramaphosa sê Amerikaanse en Suid-Afrikaanse sakeondernemings beur voort ondanks die media-hoofopskrifte en debatte oor handelsbeleid en politieke wrywing. Hy het verlede week die Handel- en Beleggingsdialoog tussen Suid-Afrikaanse en Amerikaanse ondernemings toegespreek. Ramaphosa sê in sy weeklikse nuusbrief die maatskappye loof die regering se hervormings en ekonomiese groeivooruitsigte. Hy sê die land […]
# President Cyril Ramaphosa says beyond the headlines and debates around trade policy and political frictions, US and South African businesses are forging ahead. The president addressed the Trade and Investment Dialogue between South African and US businesses in New York last week. In his weekly newsletter, Ramaphosa says the companies commended the reforms being undertaken […]
# Die driemalige Grammy-wenner Bad Bunny gaan in Februarie optree tydens die Super Bowl se 60ste rustyd-vertoning op die Levi-stadion in Santa Clara. Dit is die eerste keer dat die kletsrymer van Puerto Rico die Super Bowl-verhoog betree. Bad Bunny sê dit gaan nie oor homself nie, maar oor sy land se mense, kultuur en […]
# Suid-Afrika het vyf internasionale Emmy-benoemings ontvang, die meeste ooit vir ‘n Afrika-land in een jaar. MultiChoice het vier benoemings gekry: vir Chasing the Sun 2, die Afrikaanse misdaaddrama Koek, die treffende dokumentêr School Ties en Catch Me a Killer, ‘n sielkundige riller wat aan Charlotte Hope in die rol van Micki Pistorius, ‘n benoeming […]