# ‘n Amerikaanse federale regter, James Boasberg het beslis daar is waarskynlike regsgronde waarvolgens president Donald Trump se administrasie van strafregtelike minagting aangekla kan word. Dit is vir die skending van die hofbevel om gebruik van die Wet op Vreemdelinge te staak vir die deportasie van meer as 200 beweerde bendelede van Venezuela. Die 227-jaar […]
# Die Suid-Afrikaanse regering het die aanvalle op burgerlike teikens in Gaza veroordeel. In die jongste voorval het Israel ʼn missielaanval uitgevoer op die al-Ahli Arab-hospitaal in Gaza Stad. Die hospitaal se intensiewesorg- en operasie-departement is in die aanval vernietig. Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking se woordvoerder, Chrispin Phiri, sê Israel het sedert […]
# US federal judge James Boasberg has ruled that probable cause exists to hold officials of president Donald Trump’s administration in criminal contempt. This is for violating his orders to halt the use of the Alien Enemies Act to deport over 200 alleged Venezuelan gang members last month. The 227-year-old law is meant to protect […]
# The South African government has condemned the continuous bombing of civilian targets in Gaza, the most recent being the missile strike by Israeli forces on the al-Ahli Arab hospital in Gaza City. The strike destroyed the intensive care and surgery departments of the hospital. Department of International Relations and Cooperation’s spokesperson, Chrispin Phiri, says […]
# Die Wêreldhandelsorganisasie waarsku president Donald Trump se omvattende globale tariewe gaan internasionale handel vanjaar kniehalter. Sedert 5 April geld ʼn basiese tarief van tien-persent op byna alle invoere na Amerika, alhoewel sommige lande en goedere hiervan uitgesluit is. Die organisasie het voorheen verwag wêreldwye handel gaan vanjaar met 2,7-persent groei, maar voorspel nou dit […]
# Die presidensie sê hy het geen kommunikasie van president Donald Trump se administrasie ontvang dat hulle beswaar maak teen Mcebisi Jonas se aanstelling as spesiale gesant na Amerika nie. Die voormalige adjunkminister van Finansies het Trump in 2020 ʼn rassis, homofoob en narsis genoem. Die presidensie se woordvoerder, Vincent Magwenya, sê Jonas het sy […]
# TIME Magazine het sy jaarlikse lys van 100 mees invloedryke mense vir 2025 vrygestel, wat fokus op die uitwerking, innovasie en prestasie van die wêreld se mees invloedrykes. Hierdie uitgawe het wêreldwyd vyf voorblaaie met aktrise Demi Moore, tennislegende Serena Williams, rapper en entrepreneur Snoop Dogg, musikant Ed Sheeran en Google DeepMind-stigter Demis Hassabis […]
# The World Trade Organisation has warned that US President Donald Trump’s sweeping global tariffs will reverse international trade this year. A baseline tariff of ten-percent on almost all imports to the US kicked in on April 5th, although some countries and goods are exempt. The WTO previously expected global goods trade to expand by […]
# The Presidency says it has not received any communication from US president Donald Trump’s administration objecting to the appointment of Mcebisi Jonas as special envoy to America. In 2020, the former deputy minister of Finance labelled Trump racist, homophobic and narcissistic. Presidential spokesperson, Vincent Magwenya, says comments made by Jonas about Trump were made […]