# Meer as agt-duisend buitelanders is binne twee weke verwerk vir vrywillige repatriasie deur die Beitbrug-grenspos in Limpopo. Die Grensbestuursowerheid sê egter die proses is verlede week ontwrig toe 17 busse sonder die vereiste nood-reissertifikate opgedaag het. Woordvoerder Michael Masiapato sê dit is na die vragmotor-staanplek in Musina weggewys om opeenhopging te vermy terwyl dokumentasie […]
# President Cyril Ramaphosa sê die reg om te betoog en vryheid van uitdrukking gee mense nie toestemming om ander te dreig of te intimideer, of betrokke te raak by opsetlike beskadiging of geweld nie. Verskeie groepe beplan om môre teen ongedokumenteerde immigrante te betoog. Ramaphosa sê in sy weeklikse nuusbrief die regering aanvaar die […]
# Die Grensbestuursowerheid het op die Beitbrug-grenspos in Musina, Limpopo, beslag gelê op plofstofkabels, versteek in ‘n sak rys, op ‘n Interlink-bus vanaf Malawi. Die plofstof, ter waarde van ongeveer 100-duisend-rand, is tydens ‘n roetine-deursoeking ontdek. Die woordvoerder, Mmemme Mogotsi, sê die beslaglegging weerspieël die grenswagte se waaksaamheid en die owerheid se toewyding tot die […]
# Venezuela se waarnemende president, Delcy Rodríguez het ‘n presidensiële kommissie gestig om te bepaal wat die skade aan behuising en infrastruktuur is ná Woensdag se twee kragtige aardbewings met sterktes van 7,2 en 7,5. Die dodetal staan tans op een-duisend-450 en meer as 12-duisend mense is ontwortel. Die kommissie word gelei deur die ingenieur […]
# President Cyril Ramaphosa says the right to protest and freedom of expression do not allow people to threaten or intimidate others, or to engage in acts of vandalism or violence. Several groupings plan to protest against undocumented immigration tomorrow. Ramaphosa says in his weekly newsletter government has accepted the country’s immigration system requires substantial reform, […]
# More than eight-thousand-200 foreign nationals have been processed for voluntary repatriation through the Beitbridge border post in Limpopo in under two weeks. But Border Management Authority’s Michael Masiapato says the process was disrupted last week when 17 buses arrived without the required emergency travel certificates. He says vehicles were directed to the Musina truck […]
# Acting Venezuelan president Delcy Rodríguez has established a presidential commission to assess the condition of housing and infrastructure damaged by last Wednesday’s two powerful earthquakes. The death toll from the magnitude 7.2 and 7.5 earthquakes currently stand at one-thousand-450 while more than 12-thousand people have been displaced. The commission will be headed by engineer […]
The Border Management Authority intercepted explosive cables concealed inside a bag of rice on an Interlink bus travelling from Malawi at the Beitbridge Port of Entry in Musina yesterday. The explosives, valued at about 100-thousand-rand-rand, were discovered during a routine inspection. BMA spokesperson, Mmemme Mogotsi, says the seizure reflects the vigilance of border guards and […]
# Kaapstad is aangewys as die wêreld se mooiste stad. Volgens Time Out se jongste lys van die wêreld se mooiste stede, het Kaapstad 86-persent van die stemme ontvang. Die res van die top-vyf is Edinburgh in Skotland, Sydney in Australië, Chicago in Amerika en Lissabon in Portugal. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Groei, James Vos, […]