# Die Israelse weermag het sowat 20 skepe wat deel is van die Global Sumud Flotilla op pad na Gaza onderskep. Aktiviste aan boord, insluitend die Sweedse klimaataktivis Greta Thunberg, Nelson Mandela se kleinseun Mandla Mandela, en die aktrise Susan Sarandon, is aangehou. Israel se ministerie van Buitelandse Sake sê die vloot het die vaartuie […]
# Die wêreldbekende primaatkenner en bewaringskundige, Jane Goodall, is op 91-jarige leeftyd dood. Sy is in Kalifornië aan natuurlike oorsake dood tydens ʼn toer in Amerika. Sy word beskou as die voorste kenner van sjimpansees. Tydens haar loopbaan van meer as 60 jaar het sy nie net grense vir vroue uitgebrei nie, maar ook die […]
# Die Deense eerste minister, Mette Frederiksen, sê Europa is in die gevaarlikste situasie sedert die einde van die Tweede Wêreldoorlog. Dit volg ná ʼn reeks vermeende Russiese skendings van die Europese Unie se lugruim die afgelope weke, wat Denemarke, Pole en Estland insluit. Moskou het dit ontken. Frederiksen waarsku Europese lande om verder as […]
# The Israeli military has intercepted and boarded about 20 Gaza-bound aid ships that form part of the Global Sumud Flotilla. Activists aboard were detained, including Swedish climate campaigner Greta Thunberg, Nelson Mandela’s grandson, Mandla Mandela, and actress Susan Sarandon. Israel’s Foreign Ministry says the navy had told the vessels to change course as they were […]
# World-renowned primatologist and conservationist, Jane Goodall, has passed away at the age of 91. She died due to natural causes in California during a speaking tour in the US. Considered the leading expert on chimpanzees, her career spanned more than 60 years, during which she not only broke barriers for women but also changed the […]
# Danish prime minister Mette Frederiksen says Europe is in the most dangerous situation since the end of the Second World War. This follows a series of suspected Russian incursions into European Union airspace in recent weeks, including in Denmark, Poland and Estonia. Moscow has denied any involvement. Frederiksen has urged European countries to move […]
# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê die regering wag op ‘n ondersoek-verslag uit Frankryk na die dood van Suid-Afrika se ambassadeur, Nathi Mthethwa, in Parys. Hy is dood aangetref naby die Hyatt-hotel nadat hy Maandag as vermis aangegee is. Lamola het aan die SABC gesê die proses om sy oorskot […]
# Die Global Sumud-flottielje doen ‘n beroep op die internasionale gemeenskap om dringende stappe te doen om Israel se blokkade van Gaza te beëindig. Aktiviste en kenners van die Verenigde Nasies beskryf die blokkade as onwettig en ‘n vorm van gesamentlike straf wat voedsel, brandstof, mediese voorrade en humanitêre hulp vir meer as twee-miljoen mense […]
# Die Speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, het afgevaardigdes by die elfde G20 Parlementêre Speakersberaad in Kaapstad versoek om oorsig en globale solidariteit te bespreek. Die tema is “Die benutting van Parlementêre Diplomasie vir die Verwesenliking van Globale Solidariteit, Gelykheid en Volhoubaarheid” en Didiza het wêreldwye samewerking aangemoedig om die befondsing van ‘n […]