# British police say there’s nothing to suggest the stabbing attack on board a Doncaster-London train on Saturday was a terrorist incident. Four of the nine people initially thought to have life-threatening injuries have been discharged from the hospital, while two remain in a life-threatening condition. Prime minister Keir Starmer described the attack as appalling […]
# ‘n Versameling goue skatte en artefakte wat die daaglikse lewe in antieke Egipte uitbeeld, sal in die nuwe museum in Kaïro uitgestal word. Die Groot Egiptiese Museum is langs die piramides en sal met 50-duisend artefakte die wêreld se grootste versameling uit ‘n enkele beskawing wees. Die museum se 12 hoofgalerye bevat voorwerpe wat […]
# Die adjunkminister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Andries Nel, het Suid-Afrikaners gewaarsku oor mensehandel wat verbind word met bedrieglike oorsese werksaanbiedinge, na berigte van moontlike slagoffers in Mianmar. Nel sê die Departement koördineer bewusmakingsveldtogte, opleiding en werkswinkels om mensehandel te voorkom, deur die Nasionale Intersektorale Komitee oor Mensehandel. Nel het mense gemaan om versigtig […]
# Justice and Constitutional Development deputy minister, Andries Nel, has warned South Africans about human trafficking linked to fraudulent overseas job offers, following reports of potential victims in Myanmar. Nel says through the National Inter-Sectoral Committee on Trafficking in Persons, the Department coordinates awareness campaigns, training, and workshops to prevent trafficking. Nel urged caution when […]
# Tien mense, van wie nege lewensbedreigende beserings het, is in Engeland in die hospitaal na ‘n mesaanval Saterdag op die Doncaster-Londen King’s Cross-trein. Twee mense is in hegtenis geneem nadat die trein ongeskeduleerd by Huntingdon-stasie gestop het en ‘n aantal polisiebeamptes ingestorm het om te help. Die Britse Vervoerpolisie sê teen-terrorismebeamptes ondersteun die ondersoek. […]
# President Cyril Ramaphosa het die Protea Vrouekrieketspan sukses toegewens met hul wedstryd vandag in die eindstryd van die Vrouekrieketwêreldbeker in Navi Mumbai, Indië. Wie ookal wen sal ‘n nuwe kampioen wees, en Ramaphosa noem dit ‘n geskiedkundige oomblik. Hy het die spelers aangemoedig om op die veld te gaan, die reuse te oorwin en […]
# Ten people are in hospital in England with nine believed to have life-threatening injuries, after a stabbing attack on board a Doncaster-London King’s Cross train on Saturday. Two people have been arrested after the train made an unscheduled stop at Huntingdon station, where dozens of officers rushed to help. British Transport Police say counter-terrorism […]
# President Cyril Ramaphosa has wished the Proteas Women’s team success as they face India today in the ICC Women’s Cricket World Cup final in Navi Mumbai, India, with a first-time winner guaranteed. Ramaphosa called it history in the making, urging the players to go out, slay the giants, and bring the cup home. He […]
# ‘n Agt-en-dertigjarige vrou is van medepligtigheid aan georganiseerde diefstal en kriminele sameswering aangekla in die Louvre juweeldiefstal in Parys. Sy is een van sewe mense wat in hegtenis geneem is vir die diefstal op 19 Oktober terwyl die wêreldberoemde museum vir besoekers oop was. Vier diewe het in agt minute nege items met ‘n […]