# Die ontruiming van gewonde soldate van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag uit die ooste van die Demokratiese Republiek die Kongo begin dié week. Daar is byna 190 gewonde en siek Suid-Afrikaanse soldate in die DRK, van wie ten minste vyf ernstig beseer en twee swanger is. Die soldate is verlede maand gewond in gevegte teen […]
# The evacuation of wounded South African National Defence Force soldiers from the eastern Democratic Republic of Congo is set to begin this week. There are nearly 190 wounded and sick South African soldiers in the DRC, of whom at least five are seriously injured and two are pregnant. The soldiers were wounded while fighting […]
# Amerika se Posdiens vereer die ontslape aktrise en komediant, Betty White, met ‘n nuwe Forever-herdenkingeël. Sy het tydens haar lang loopbaan van meer as 60 jaar agt Emmys, drie SAG-toekennings, ‘n Grammy en ‘n ster op Hollywood se Walk of Fame gekry. Die Posdiens sê die seël het ‘n digitaal-geskepte uitbeelding van White in […]
# The United States Postal Service is honouring the late actress and comedian, Betty White, with a new commemorative Forever stamp. During her long career of over 60 years, White won eight Emmys, three SAG Awards, a Grammy, and a star on the Hollywood Walk of Fame. The service says the stamp features a digitally […]
# Sowat twee-duisend werknemers van die Amerikaanse Agentskap vir Internasionale Ontwikkeling reg oor die wêreld is afgedank, terwyl sowat vier-duisend-200 werkers op administratiewe verlof geplaas is. ‘n Federale regter het Vrydag die weg gebaan vir die Trump-administrasie om duisende werknemers van USAID op verlof te plaas. USAID is die wêreld se grootste enkele skenker van […]
# Approximately two-thousand US Agency for International Development employees around the world have been laid off, while some four-thousand-200 staff have been placed on paid administrative leave. Last Friday, a federal judge cleared the way for the Trump administration to put thousands of USAID workers on leave. USAID is the world’s biggest single donor of humanitarian […]
# Demi Moore, Shōgun, Timothée Chalamet, and Conclave, was van die wenners by die 31ste jaarlikse Screen Actors Guild Awards in Los Angeles. Shōgun het vier toekennings gekry, insluitend beste hoofakteur en aktrise in ‘n dramareeks vir Hiroyuki Sanada en Anna Sawai. Conclave, ‘n riller oor die verkiesing van ‘n nuwe pous, het die beste […]
# Demi Moore, Shōgun, Timothée Chalamet, and Conclave, were some of the winners at the 31st annual Screen Actors Guild Awards in Los Angeles. Shōgun won four awards, including best lead actor and actress in a drama series for Hiroyuki Sanada and Anna Sawai. Conclave, a thriller about the election of a new pope, won […]
# ʼn Nuwe studie het bevind klimaatsverandering beïnvloed soutwaterkrokodille in Australië. Krokodille is koudbloedige diere wat op hul eksterne omgewing staatmaak om hul liggaamstemperatuur te beheer. Volgens ‘n studie in Current Biology, was 65-persent van die 203 krokodille wat ondersoek is, se liggaamstemperatuur minstens een keer hoër as die beperking van 32-grade. Een-en-veertig-persent se temperatuur […]