# ‘n Verslag deur Access Now en die #KeepItOn koalisie wys daar was in 2024 ‘n rekordgetal van 296 internetafsluitings in 54 lande. Dit is hoër as die totaal van 283 in 2023. Felicia Anthonio van Access Now het aan Newzroom Afrika gesê konflik is die grootste oorsaak van die afsluitings, wat gedoen word om […]
# A report by Access Now and the #KeepItOn coalition reveals a record 296 internet shutdowns across 54 countries in 2024, surpassing the 2023 total of 283. Speaking to Newzroom Afrika, Access Now’s Felicia Anthonio, says conflict remained the top trigger, with shutdowns used to suppress communication and control information. She stressed the urgent need […]
# ‘n Kongolese man wat verbind word met die voorval by die Zanzou-klub in Hatfield het in die Pretoriase Landdroshof verskyn. Hy word daarvan beskuldig dat hy twee slagoffers in April 2022 aangerand en in Januarie 2023 vier mans gedwing het om seksdade te pleeg. Die Nasionale Vervolgingsgesag se streekswoordvoerder, Lumka Mahanjana, sê die saak […]
# A Congolese man linked to the Zanzou Hatfield Club incident appeared in the Pretoria Magistrate’s Court. He is accused of assaulting two victims in April 2022 and forcing four men to perform sexual acts in January 2023. National Prosecuting Authority regional spokesperson Lumka Mahanjana says the case came to light after videos surfaced on […]
# Meer as sewe-duisend mense, baie van hulle burgerlikes, is sedert verlede maand in geweld in die ooste van die Demokratiese Republiek die Kongo dood. Die eerste minister van die DRK, Judith Suminwa Tuluka, het in Genève aan die Menseregteraad van die Verenigde Nasies gesê die veiligheidsituasie in die ooste van die DRK is uiters […]
# Violence raging in eastern Democratic Republic of Congo has killed more than seven-thousand people, many of them civilians, since last month. DRC prime minister Judith Suminwa Tuluka told the United Nations Human Rights Council in Geneva that the security situation in eastern DRC has reached alarming levels. The Rwanda-backed M23 armed group has seized […]
# Rusland sê hy is gereed vir samesprekings oor die drie-jaar-lange oorlog in Oekraïne, maar sal eers ophou veg wanneer hy tevrede is met die skikking. Moskou sê ook hy het probeer om die konflik met Amerika op te los, maar Europa wil hê die oorlog moet voortduur. Die minister van Buitelandse Sake, Sergei Lavrov, […]
# Russia says it was ready for talks on the three-year old war in Ukraine but would only stop fighting when a peace settlement suits Moscow. Russia also said it was trying to settle the Ukraine conflict with the United States, but that Europe wanted the war to continue. Foreign Minister Sergei Lavrov held talks […]
# Vryheidspark herdenk vandag 44 jaar na die Matola-aanval waar 15 vryheidsvegters deur apartheidsmagte in Mosambiek doodgemaak is. Die aanval verpersoonlik die geweld van apartheid wat gelei het tot die globale stryd vir geregtigheid en demokrasie. Vryheidspark se uitvoerende hoof Jane Mufamadi sê die aanval het die wêreldwye stryd teen apartheid en sy nalatingskap in […]