Mashatile sê die regering ruim strukturele struikelblokke vir ekonomiese groei uit die weg [KLANK]
# Adjunkpresident Paul Mashatile sê Suid-Afrika wend pogings aan om beleggersvertroue te behou deur strukturele struikelblokke vir ekonomiese groei uit die weg te ruim. Hy het gister by die VN-universiteit in Tokio, Japan, gepraat. Mashatile sê die regering stel uitgebreide strukturele, beleids- en regulatoriese hervormings in om ekonomiese prestasie te verbeter. Hy sê dit sluit […]