Reuse brand sluit Heathrow-lughawe en ontwrig wêreldvlugroosters
# Owerhede by Brittanje se Heathrow-lughawe sê die lughawe sal vandag gesluit wees na ‘n reuse brand by ‘n nabygelëe elektriese substasie, wat ‘n massiewe kragonderbreking by Heathrow veroorsaak het en vlugroosters regoor die wêreld ontwrig het. Die Londense Brandweer sê sowat 70 brandweermanne is besig om die brand in die weste van Londen te […]