# ‘n Twee-en-dertigjarige man van Peterborough, Anthony Williams, is aangekla van poging tot moord op tien mense na die naweek se mesaanval op ‘n trein in Cambridgeshire, Engeland. Die minister van Vervoer, Heidi Alexander, sê ‘n treinwerker wat gehelp het om die aanval te stop, is in ‘n bedenklike maar bestendige toestand. Verskeie passasiers het […]
# At least two people were killed in a drone attack in Ukraine’s southwestern Odesa region as Russia continues to target Ukrainian infrastructure. The State Emergency Service says the Russian drone attack on a car park on Ukraine’s Black Sea coast killed two people. Odesa regional head Oleh Kiper says three other people were wounded. […]
# A 32-year-old man from Peterborough, Anthony Williams, has been charged with 10 counts of attempted murder following a stabbing attack on a train in Cambridgeshire, England, over the weekend. Transport secretary Heidi Alexander says a train worker who helped stop the attack is in a critical but stable condition. Several passengers stormed into the […]
# Thailand and Cambodia have begun withdrawing heavy weapons and conducting de-mining operations along their contested border as part of steps to de-escalate tensions. This follows after the countries’ leaders signed an enhanced ceasefire deal in Kuala Lumpur in the presence of US president Donald Trump last week. Thai Defence Ministry spokesperson Surasant Kongsiri told […]
# Die voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies, Refilwe Mtshweni-Tsipane, lei ‘n veelparty-afvaardiging na die sesde gewone Sitting van die Pan-Afrikaanse Parlement in Midrand, Gauteng. Die byeenkoms van twee weke vind plaas onder die Afrika-Unie se tema van geregtigheid vir Afrikane en mense van Afrika-afkoms deur regstelling. Die agenda sluit in besprekings oor staatsbestuur, […]
# Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, het ses amptelike afvaardigings uit Duitsland, die VSA, Kanada, Brasilië, China en Oostenryk verwelkom by die 12de Streeksleiersberaad. Die beraad onder die tema Groei deur Ekonomiese Veerkragtigheid eindig Woensdag. Winde sê die beraad vind elke twee jaar plaas, met lede wat vergader om streeksvennootskappe en handel te versterk, kundigheid […]
# National Council of Provinces chairperson, Refilwe Mtshweni-Tsipane, is leading a multiparty delegation to the Sixth Ordinary Session of the Pan-African Parliament in Midrand. The two-week session runs under the African Union theme, Justice for Africans and People of African Descent through Reparations. The agenda includes discussions on governance, human rights, and youth empowerment, alongside […]
# ‘n Kragtige aardbewing met ‘n sterkte van 6.3 het die noorde van Afganistan vroeg vanoggend getref. Minstens 20 mense is dood en meer as 320 beseer. Die middelpunt was naby een van die digsbevolkte stede in die noorde van die land, Mazar-i-Sharif. Geboue is beskadig, onder meer die bekende landmerk, die Blou Moskee. Die […]
# President Donald Trump van Amerika sê sy ampsgenoot van Venezuela, Nicolás Maduro, se dae is getel. Minstens 64 mense is sedert September dood in Amerikaanse aanvalle in die Karibiese See en oostelike Stille Oseaan. Maduro, wat in Amerika van dwelm-oortredings aangekla word, beskuldig Washington dat hy dwelmhandel gebruik as dekmantel vir ʼn regime-verandering om […]