# President Donald Trump se administrasie beplan om oor die volgende 12 maande nog 17-duisend-500 vlugtelinge, veral Afrikaners uit Suid-Afrika, te verwelkom. Trump het herhaaldelik gesê Afrikaners staar weens hulle ras vervolging in die gesig, maar die Suid-Afrikaanse regering ontken dit. Hierdie hervestigingspoging sal die Amerikaanse regering na raming sowat 8,11-miljard-rand kos. Amerika se Departement […]
# Die vakverbond SAFTU is bekommerd oor Amerika se toenemende dreigemente teen Suid-Afrika ná die regering se reaksie op Washington se sogenaamde “vyf versoeke”. Amerika het in Junie verlede jaar optrede geëis oor geweld teen boere; die “Kill the Boer”-dreunsang; onteiening sonder vergoeding; aspekte van swart ekonomiese bemagtiging; en die land se standpunt oor buitelandse […]
# US president Donald Trump’s administration plans to accept another 17-thousand-500 refugees, primarily White Afrikaner South Africans, over the next 12 months. Trump has repeatedly claimed Afrikaners face persecution based on their race, allegations the South African government has strongly denied. This resettlement effort is projected to cost the US government approximately 8.11-billion-rand. The State […]
# The South African Federation of Trade Unions is concerned about escalating threats by the US against South Africa following the government’s response to Washington’s so-called “five asks”. In June last year, the US demanded action concerning violence against farmers; the “Kill the Boer” chant; expropriation without compensation; aspects of Broad-Based Black Economic Empowerment; and […]
# Die Britse eerste minister, Andy Burnham, beskuldig Rusland van inligting-oorlogvoering en pogings om tydens sy land se verkiesing in 2019 in te meng. Hy het in sy eerste groot internasionale toespraak by die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering in New York, uitgevaar oor Rusland se vermeende pogings om leuens en waninligting te versprei. Burnham […]
# Colombia het sy ondersteuning vir Suid-Afrika se volksmoordsaak teen Israel by die Internasionale Geregshof in Den Haag onttrek. Suid-Afrika het die saak in Desember 2023 teen Israel aanhangig gemaak en voer aan die land oortree die Volksmoord-konvensie se reëls wat die Palestyne in Gaza betref. Israel verwerp die bewerings en ontken sy optrede in […]
# UK prime minister Andy Burnham accused Russia of information warfare and attempting to interfere in his country’s 2019 election. In his first major international speech at the United Nations General Assembly in New York, he hit out at what he called Moscow’s attempts to spread lies and disinformation. Burnham claimed the Kremlin spends around […]
# Oekraïne se president Volodymyr Zelensky sê hy het ʼn positiewe en produktiewe vergadering met president Donald Trump gehad en albei lande wil hê die oorlog van vier jaar teen Rusland moet beëindig word. Die leiers het by die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering in New York gesprek gevoer. Hulle het die produksie van die […]
# Suid-Afrika se permanente verteenwoordiger by die Verenigde Nasies, ambassadeur Mxolisi Sizo Nkosi, sê die land dring aan op groter Afrika-verteenwoordiging op die VN-veiligheidsraad. Die raad bestaan uit vyf permanente lede en tien tydelike lede wat vir twee jaar verkies word. Afrika het tans verteenwoordiging onder die raad se verkose lede, maar geen permanente setel […]