# Die Europese Kommissie het ‘n nuwe sanksiespakket teen Rusland voorgestel. Dit is die 19de pakket sedert die volskaalse-aanval op Oekraïne in 2022. Al 27 die lidlande van die EU moet die plan goedkeur. EU-bronne het aan Reuters gesê die kommissie sal ‘n verbod voorstel op die invoere van Russiese vloeibare gas vanaf 1 Januarie […]
# ‘n Groep vooraanstaande ontleders meen die Kremlin het ‘n gekoördineerde inligtingsveldtog van stapel gestuur om een van sy ander buurstate te teiken met dieselfde retoriek wat voor die volskaalse aanval van 2022 teen Oekraïne gebruik is. Die Instituut vir die Studie van Oorlog sê senior persone in Moskou, waaronder lede van Vladimir Putin se […]
# Israel het die enigste toegangspoort tussen die Israel-besette Wesoewer en Jordanië tot verdere kennisgewing gesluit. Dit volg na ‘n vragmotorbestuurder wat humanitêre hulp van Jordanië vir Gaza vervoer het, Donderdag losgebrand het en twee Israelse militêre lede doodgeskiet het. Die Allenby-brug is ‘n kernroete tussen Jordanië en Israel en die enigste deurgang vir meer […]
# The European Commission has proposed a 19th sanctions package targeting Russia since its full-scale invasion of Ukraine in 2022. All 27 EU member states will have to approve the plan. EU sources have told Reuters the commission will propose banning Russian liquefied natural gas imports by 1 January 2027. It comes after recent comments […]
# A group of leading analysts suggests the Kremlin has launched a “coordinated information” campaign targeting another of its neighbouring countries that echoes of the rhetoric employed before the full-scale invasion of Ukraine in 2022. The Institute for the Study of War says senior figures in Moscow, including members of Vladimir Putin’s inner circle, have […]
# Die Amerikaanse president, Donald Trump stel voor dat sekere TV-netwerke se lisensies “weggeneem moet word”, terwyl hy Amerika se uitsaaiwaghond ondersteun in ‘n geskil oor die skorsing van laataand TV-aanbieder, Jimmy Kimmel. ABC het die komediant “onbepaald” van die lug verwyder oor sy opmerkings oor die sluipmoord, verlede week op konserwatiewe aktivis, Charlie Kirk, […]
# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, sê die G20 Voedselsekerheidstaakmag sal voortgaan om regverdiger landboureëls te eis by die Wêreldhandelsorganisasie wat verwronging sal verminder en die belange van boere in ontwikkelende lande sal beskerm. Die minister sê deur die Afrika-Unie se Agenda 2063 en die raamwerk van die Omvattende Afrika Landbou-ontwikkelingsprogram sal Afrika hierdie […]
# ‘n Australiese dokter wat alarm gemaak het oor Erin Patterson, is deur die Australiese agentskap vir gesondheidspraktisyns gestraf oor neerhalende opmerkings oor die drievoudige moordenaar. Chris Webster was ‘n sleutelgetuie in Patterson se verhoor, waartydens ‘n jurie haar skuldig bevind het aan die moord in 2023 op drie familielede en ‘die ‘n poging tot […]
# Israel shut the sole gateway between the Israeli-occupied West Bank and Jordan until further notice, after a driver bringing humanitarian aid from Jordan for Gaza on Thursday opened fire and killed two Israeli military personnel. The Allenby Bridge is a key route for trade between Jordan and Israel and the only gateway for more […]