# Ukrainian president Volodymyr Zelensky says he is ready for a bilateral meeting with Russian president Vladimir Putin in a bid to end the war. Zelensky and seven other European leaders met with US president Donald Trump at the White House on Monday. The meeting followed Trump’s Alaska summit on Friday with Putin. Zelensky says […]
# Agriculture minister John Steenhuisen says the agricultural sector has demonstrated remarkable growth and resilience in the face of significant global trade headwinds. New data released by the Agricultural Business Chamber shows agricultural exports to the US surged by 26-percent in the second quarter of this year, compared to the same period a year ago. […]
# Amnestie Internasionaal beskuldig Israel dat hy die afgelope 22 maande doelbewus ʼn beleid van verhongering in Gaza toepas. Die groep se jongste verslag sluit getuienisse in van burgerlikes wat na bewering verhonger en verplaas is. Volgens berigte was daar sedert Oktober 2023 227 sterftes weens hongersnood in Gaza waarvan 103 kinders is. Amnestie Internasionaal […]
# US president Donald Trump says he has begun arranging a bilateral meeting between his Russian counterpart, Vladimir Putin, and Ukrainian leader Volodymyr Zelensky. Trump met with Zelensky and some European leaders at the White House on Monday. The Kremlin has repeatedly turned down the idea of a Putin-Zelensky meeting. Trump has dismissed the need for […]
# Hamas het volgens berigte bemiddelaars in kennis gestel dat hulle die jongste skietstilstandvoorstel in Gaza goedkeur. Egipte, Katar en die VSA tree sedert die begin van die oorlog in Gaza as bemiddelaars op tussen Israel en Hamas. Altesaam 62-duisend Palestyne het reeds omgekom. Volgens berigte sal die ooreenkoms ‘n opskorting van militêre operasies vir […]
# Dame Helen Mirren sê al is sy ‘n uitgesproke feminis, moet James Bond deur ‘n man gespeel word. Die Oscar-bekroonde aktrise het in ‘n onderhoud met Saga Magazine gesê ‘n vroulike James Bond sal nie werk nie. Amazon MGM Studios sal die volgende weergawe van die spioenasie-franchise vervaardig, met Steven Knight wat die 26ste […]
# Spanje het nog 500 soldate ontplooi om veldbrande te bestry wat onder snikhete omstandighede deur die land versprei. Dit bring die aantal soldate op een-duisend-900 te staan. ‘n Deel van die beroemde Camino de Santiago-pelgrimsroete is gister gesluit terwyl die brande na die suidelike hange van die Picos de Europa-bergreeks versprei het. Nederland het twee […]
# Die lugrederyreus Qantas is in ‘n Australiese hof met meer as ‘n miljard-rand beboet vir die onwettige afdanking van ongeveer een-duisend-800 werknemers tydens die Covid-19-pandemie. Die boete is die grootste wat ‘n hof opgelê het vir ‘n oortreding van arbeidsverhoudingswette in die land se geskiedenis. Die Federale Regter Michael Lee het in sy uitspraak […]
# ‘n Seun van Noorweë se kroonprinses is aangekla van 32 oortredings, insluitend vier van verkragting en verskeie van geweldpleging en aanranding. Marius Borg Hoiby is gebore uit ‘n verhouding voor kroonprinses Mette-Marit met kroonprins Haakon getroud is. Hy word ondersoek sedert hy in Augustus verlede jaar in hegtenis geneem is omdat hy glo sy […]