# Drie Kaapstadse restaurante het die 2025-lys van die wêreld se 100 beste restaurante gehaal. Die lys word deur S.Pellegrino en Acqua Panna geborg en bevat van die mees gesogte eetplekke in die wêreld. La Colombe by die Silvermist-wynlandgoed wat die sesde keer op die lys verskyn, is nommer 55. FYN in Kaapstad se middestad maak sy […]
# Die geveg tussen miljardêr Elon Musk en president Donald Trump het toegeneem met Musk wat onder meer op X gesê het Trump moet in ʼn staat van beskuldiging geplaas word. Hy beweer Trump sou nie die verkiesing sonder hom gewen het nie. Musk sê daar is onbevestigde bewyse dat Trump in dokumente van die […]
# Three Cape Town restaurants have made the World’s 100 Best Restaurants 2025 list. The list, sponsored by S.Pellegrino and Acqua Panna, features some of the most esteemed dining spots in the world. La Colombe at the Silvermist Wine Estate, which is making its sixth appearance on the list, is at number 55. FYN at the […]
# Tech billionaire Elon Musk stepped up his feud with US president Donald Trump in a flurry of posts on X, including calling for his impeachment. He claimed that without him, Trump would have lost the elections. Musk also suggested, without evidence, that Trump appears in unreleased files related to the late sex offender Jeffrey […]
# President Donald Trump sê hy is verras en teleurgesteld in Elon Musk nadat die miljardêr sy massiewe belasting- en bestedingswetsontwerp in die openbaar gekritiseer het. Musk het, wat Trump sy “groot, pragtige wetsontwerp” noem wat deur die Huis aanvaar is, sterk veroordeel en noem dit verregaande en ʼn gruwel. Die wetsontwerp sluit belastingverligting van […]
# US president Donald Trump says he is surprised and disappointed with Elon Musk after the tech billionaire publicly criticised his massive tax and spending bill. Musk has strongly condemned what Trump calls his “big, beautiful bill” that has passed the House, calling the legislation outrageous and a disgusting abomination. The bill includes multi-trillion-dollar tax […]
# Die Afrika-Unie is bekommerd oor ‘n nuwe reisverbod teen die burgers van verskeie lande, terwyl Somaliërs verontwaardig is om een van die sewe Afrikalande te wees wat die Trump-administrasie uitgesonder het. President Donald Trump het ‘n bevel onderteken wat burgers van Somalië, Tsjad, die Demokratiese Republiek die Kongo, Ekwatoriaal-Guinee, Eritrea, Libië, Soedan, Jemen, Afghanistan, […]
# The African Union has expressed concern over a new US travel ban on several countries, while Somalis were indignant at being among the seven African nations singled out by the Trump administration. President Donald Trump signed a decree banning citizens from Somalia, Chad, Republic of Congo, Equatorial Guinea, Eritrea, Libya, Sudan, Yemen, Afghanistan, Myanmar, […]
# Die Presidensie sê president Cyril Ramaphosa is optimisties oor die toekoms van Suid-Afrika se handelsbetrekkinge met die VSA. Suid-Afrika het ‘n handelsvoorstel aan die Amerikaanse handelsverteenwoordiger gestuur, en verdere gesprekke word vir later hierdie maand beplan. Die woordvoerder van die Presidensie, Vincent Magwenya, het aan die media gesê die regering bly hoopvol om voort […]