# Die Demokratiese sosialis Zohran Mamdani is tot burgemeester van die Amerikaanse stad New York verkies – die eerste Moslem en eerste persoon van Indiese afkoms om die amp te beklee. Die 34-jarige is ook die jongste burgemeester sedert 1892. Hy het die voormalige goewerneur, Andrew Cuomo, en die Republikein Curtis Sliwa verslaan. Die Demokrate […]
# The death toll from Typhoon Kalmaegi in the Philippines has climbed to 66, while thousands have fled their homes. A state of calamity has been declared in the hardest-hit province of Cebu, which has recorded 49 fatalities. Most of the deaths were due to drowning. Twenty-six people have been reported missing. Kalmaegi, the 20th […]
# Democratic socialist Zohran Mamdani has been elected as the next mayor of New York City, becoming the first Muslim and first of Indian descent to hold office. At 34-years-old, he is the US city’s youngest mayor since 1892. He defeated former governor Andrew Cuomo and Republican Curtis Sliwa. The Democratic Party has also secured […]
# Zohran Mamdani wat homself as ʼn demokratiese sosialis beskryf, sal na verwagting New York Stad se nuwe burgemeester wees. Die 34-jarige se teenstanders is oudgoewerneur Andrew Cuomo wat as onafhanklike staan, en die Republikeinse kandidaat, Curtis Sliwa. As hy wen, sal Mamdani geskiedenis maak as New York se eerste Moslem-burgemeester, die eerste Suid-Asiaat om […]
# Minstens drie bemanningslede is dood nadat ʼn UPS-vragvliegtuig wat vliegtuie vervoer, kort na opstyging naby die Louisville internasionale lughawe in Kentucky neergestort het. Elf mense is beseer. Amptenare sê die vliegtuig wat op pad was na Hawaii, het in ʼn gebied geval waar onder meer ʼn petroleum-herwinning-onderneming is. Dit het die gevolge vererger. Kentucky […]
# Self-described democratic socialist Zohran Mamdani is projected to win the New York City mayoral race. The 34-year-old is up against former governor Andrew Cuomo, who is running as an independent, and Republican candidate Curtis Sliwa. If elected, Mamdani would make history as New York’s first Muslim mayor, the first South Asian to hold the […]
# Minstens 46 mense, insluitend ses bemanningslede van ʼn militêre Huey-helikopter, is dood nadat die tifoon Kalmaegi swaar reën en oorstromings in sentraal-Filippyne veroorsaak het. Die meeste sterftes, hoofsaaklik weens verdrinking, was op die digbevolkte eiland, Cebu. Duisende mense moes uit hul huise vlug. Die tifoon het verswak nadat dit gister land bereik het, maar […]
# At least three crew members have been killed after a UPS freight transport aircraft crashed shortly after take-off near the Louisville international airport in Kentucky. Eleven people have been injured. Officials say the plane, which was bound for Hawaii, crashed into an area that includes a petroleum recycling business, further compounding the impact. Kentucky Governor Andy […]
# Oudpresident George W. Bush van Amerika het hulde gebring aan die voormalige visepresident Dick Cheney. Die 84-jarige, wat onder Bush gedien het, is oorlede weens komplikasies van longontsteking en hart- en vaskulêre siektes. Cheney was ‘n sentrale figuur in die 2003-inval in Irak deur die VSA en geallieerde magte. Bush sê die geskiedenis sal […]