# Die man wat in November 2022 vier studente van die Universiteit van Idaho vermoor het, Bryan Kohberger, is tot vier keer lewenslank sonder parool gevonnis. Die 30-jarige gewese kriminologie-student het Kaylee Goncalves, Ethan Chapin, Xana Kernodle en Madison Mogen doodgesteek terwyl hulle in hul huis weg van die kampus geslaap het. Hy het skuldig […]
# Israel en Oekraïne het ingestem tot strategiese onderhandeling om Iran se bedreiging teen te staan. Israel het Iran herhaaldelik beskuldig dat hy kernwapens ontwikkel, maar Iran ontken dit. Intussen val Rusland gereeld Oekraïne aan met hommeltuie wat Iran ontwerp het. Oekraïne se minister van Buitelandse Sake, Andriy Sybiha, het gister in Kiev met sy […]
# The man who murdered four University of Idaho students in November 2022, Bryan Kohberger, has been sentenced to four consecutive life imprisonment terms without parole. The 30-year-old former criminology student stabbed to death roommates Kaylee Goncalves, Ethan Chapin, Xana Kernodle and Madison Mogen while they were sleeping in their off-campus home in November 2022. […]
# Meer as 100 internasionale humanitêre organisasies waarsku dat massa-hongersnood in Gaza versprei. Volgens die Verenigde Nasies het Israelse magte meer as een-duisend Palestyne wat voedselhulp probeer kry, se dood veroorsaak sedert die VSA-Israel-gesteunde Gaza Humanitarian Foundation einde Mei met bedrywighede begin het. Die organisasies sê Palestyne is vasgevang in ‘n siklus van hoop en […]
# Israel and Ukraine have agreed to launch a strategic dialogue on countering the threat posed by Iran. Israel has repeatedly accused Iran of developing nuclear weapons, an allegation it denies, while Ukraine is regularly attacked by Russia using Iranian-designed drones. Ukrainian Foreign minister Andriy Sybiha met with his Israeli counterpart, Gideon Sa’ar, in Kyiv yesterday. […]
# More than 100 international humanitarian organisations have warned that mass starvation was spreading in Gaza. According to the United Nations, Israeli forces have killed over one-thousand Palestinians trying to get food aid, since the US-Israel-backed Gaza Humanitarian Foundation started operations in late May. The organisations say Palestinians are trapped in a cycle of hope […]
# Die GOOD-party sê die regering mag nie swig onder druk van die VSA nie, selfs al is dit teen ‘n prys. Dit volg nadat die Amerikaanse Kongres ’n wetsontwerp goedgekeur het wat kan lei tot nuwe strafhandelstariewe. Die sekretaris-generaal van GOOD, Brett Herron het AfriForum en Solidariteit gekritiseer dat hulle ‘n skuif ondersteun wat […]
# Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het voorlopige teen-stortingsheffings op bo-laai wasmasjiene ingestel na ‘n klagte van Defy Appliances. Die Kommissie vir Internasionale Handelsadministrasie het bevind daar is aansienlike storting op markte in die Suider-Afrikaanse Doeane-unie. Heffings wissel van agt-persent tot 13-persent op Chinese invoere en tot 67,1-persent op eenhede uit Thailand. Die Inkomstediens sê die maatreëls […]
# Die uitvoerende hoof van Seriti Resources, Mike Teke, sê die oorskakeling van steenkool na ‘n breër energiebedryf wys op Afrika se behoefte aan ‘n sterk energiebasis. Teke het tydens die Steenkool- en Energie-Oorgangdag in Johannesburg, in ‘n onderhoud met Mining Weekly gewys op die belangrikheid van beleggings in Seriti Green, en nuwe steenkoolbedrywe soos […]